LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Winde van Verandering

•

1989

Rabbedoe

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Rabbedoe, rabbedoe
'n Man is nie 'n klip nie, rabbedoe, rabbedoe
Die yuppies dans na jou toe, rabbedoe, rabbedoe
Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie, bietjie-bietjie liefkry nie?

Sien jy die lyfie, die sexy denim lyfie?
Sien jy hoe dans sy daar waar sy die beat kan hoor?
Want sy's die kring se koninging
Wat lamme na die slagting bring en al die yuppies noem haar hartlam in haar oor

Sien jy die bene, die lang skraal denim bene?
Sien jy hul almal staan, met asems weggeslaan?
Die Mona Lisa manne-teazer
Cleopatra terg vir Ceasar, en almal kan haar lyf se taal verstaan

Rabbedoe, rabbedoe
'n Man is nie 'n klip nie, rabbedoe, rabbedoe
Die yuppies dans na jou toe, rabbedoe, rabbedoe
Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie, bietjie-bietjie liefkry nie?
Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie, bietjie-bietjie liefkry nie?

Sien jy die yuppies, dis die pappies met die stappies?
Hul Duitse ossewaens is voor die deur parkeer
Sy maak hul lam, sy terg hul tam, emosies word erg aangeklam, maar sy kan hierdie ding van kleins af uitsorteer

Sien jy hoe fluister hul Mauritius klink delicious?
Maar die motiewe van die yuppies klink suspicious en vaag
Hulle wil vir haar op apro hê, maar sy wil net vir almal sê, hul score by haar net vreemde lipstick op die kraag

Rabbedoe, rabbedoe
'n Man is nie 'n klip nie, rabbedoe, rabbedoe
Die yuppies dans na jou toe, rabbedoe, rabbedoe
Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie, bietjie-bietjie liefkry nie?
Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie, bietjie-bietjie liefkry nie?

Rabbedoe, rabbedoe
'n Man is nie 'n klip nie, rabbedoe, rabbedoe
Die yuppies dans na jou toe, rabbedoe, rabbedoe
Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie, bietjie-bietjie liefkry nie?
Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie, bietjie-bietjie liefkry nie?

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Share icon and text

Share

See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Winde van Verandering

1989

01

Winde van Verandering

Anton Goosen en die Kommissie van Ondersoek

02

Kalbassies

Anton Goosen

03

'n Stadige Hand

Anton Goosen en die Kommissie van Ondersoek

04

Huistoe Met 'n Waitress

Anton Goosen en die Kommissie van Ondersoek

05

Gatvol (Die 1990-Gatvol-aarde-Boereblues in E#2)

Anton Goosen en die Kommissie van Ondersoek

06

Bokkie Blou

Anton Goosen en die Kommissie van Ondersoek

07

Moya

Anton Goosen en die Kommissie van Ondersoek

08

Suiwer Wit Woorde

Anton Goosen en die Kommissie van Ondersoek

09

Rabbedoe

Anton Goosen

10

Jerigo se Mure

Anton Goosen en die Kommissie van Ondersoek

11

Cri de Coeur (Skrif aan die Muur)

Anton Goosen en die Kommissie van Ondersoek

From This Artist