LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Jona

•

2022

Jona

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Dis al twaalf uur die son trek water
Waar draai jy nou want ek trek deur sand vir jou
Skuil weg want die see huil harder as jy jou roeping wil verdaag

Ek loop die land leeg toeka tot nou opsoek na enigiets anders as die wêreld nou
My hart soek spasie wat meer kan vertrou laat gaan die oorlas wat die wêreld teen jou foute hou

Sing harder sing
Daar is 'n lied wat in jou woon miskien nou word jy beloon
Dans langer dans
Daar is 'n God wat in jou dwaal as jy luister praat Hy jou taal

Trek in al my hart se kamers
Kleur my hoeke in tot die lig in my aangaan
Maak heel elke deel van my wat die wêreld wil vertel

Ek loop die land leeg toeka tot nou opsoek na enigiets anders as die wêreld nou
My hart soek spasie wat meer kan vertrou laat gaan die oorlas wat die wêreld teen jou foute hou

Sing harder sing
Daar is 'n lied wat in jou woon miskien nou word jy beloon
Dans langer dans
Daar is 'n God wat in jou dwaal as jy luister praat Hy jou taal

Sing harder sing
Daar is 'n lied wat in jou woon miskien nou word jy beloon
Dans langer dans
Daar is 'n God wat in jou dwaal as jy luister praat Hy jou taal

PUBLISHERS

Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Jona

2022

01

Jona

Bernice West

02

Soen My Op My Mond

Bernice West, Ilan van Staden

03

Lyfie

Bernice West

04

Agter Jou

Bernice West

05

Nie Jou X Nie

Bernice West

06

Dink Aan Jou

Bernice West

07

Hemel Op Aarde

Bernice West

08

Ek Skree

Bernice West

09

Sonder Jou

Bernice West

10

Voel

Bernice West

11

Leuens

Bernice West

From This Artist