LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Sing Afrikaner Sing

•

2015

Bosveld Afrika

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
As ek die grondpad vat, stamp dit tot hier in my hart
Want hierdie sinkplaat pad, weet net hoe om met my te praat
Vat die afdraai, tot by die plaas hek
Waar die bosveld—loerie hello kwê
Hierdie Bosveld Afrika, gebrandmerk in my are

Daar waar die son gaan sak onder die Kremetart
Sal jy, vir my kry
Daar waar die vlamme praat met die hardekool
Sal jy, vir my kry
En as my tyd moet kom, kom lê my neer
Want ek wil net hier bly
Hierdie Bosveld Afrika, gebrandmerk in my are

En met die eerste reën, sien jy hoe God die aarde seën
En die rooibok lam, weet nie van die leeu wat in die skadu staan
Maar dis die sirkel, dis die lewe

Om die kampvuur maak dit alles sin
Hierdie bosveld Afrika, gebrandmerk in my are

Daar waar die son gaan sak onder die Kremetart
Sal jy, vir my kry
Daar waar die vlamme praat met die hardekool
Sal jy, vir my kry
En as my tyd moet kom, kom lê my neer
Want ek wil net hier bly
Hierdie Bosveld Afrika, gebrandmerk in my are

Hierdie bosveld Afrika, daar is niks wat my hier pla
Daar is niks wat ek meer vra
As hierdie bosveld Afrika
Hierdie bosveld Afrika
Daar is niks wat my hier pla
Daar is niks wat ek meer ek vra
As hierdie bosveld Afrika

Daar waar die son gaan sak onder die Kremetart
Sal jy, vir my kry
Daar waar die vlamme praat met die hardekool
Sal jy, vir my kry
En as my tyd moet kom, kom lê my neer
Want ek wil net hier bly
Hierdie Bosveld Afrika, gebrandmerk in my are, gebrandmerk in my are

WRITERS

BOK VAN BLERK, EWALD COLESKE, JOHAN VORSTER

PUBLISHERS

Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Sing Afrikaner Sing

2015

01

Sing Afrikaner Sing

Bok Van Blerk

02

Bosveld Afrika

Bok Van Blerk

03

Hou Jou Voete op Die Grond

Bok van Blerk

04

Aan Jou Lippe Hang

Bok van Blerk

05

Spoorloos

Bok van Blerk

06

Al Die Dubbels

Bok Van Blerk

07

Bok Vir Sports

Bok van Blerk

08

Die Beste Dag Van My Lewe

Bok van Blerk

09

Soos in Die Ou Dae

Bok van Blerk

10

Voor Ek My Kop Neerle

Bok van Blerk

11

Skoenmaker

Bok van Blerk

12

Ek Het

Bok Van Blerk, Laurika Rauch

13

Soutwater

Bok Van Blerk

From This Artist