LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Rooi Vlag

•

2025

Rooi Vlag

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Gee my 'n dubbel brandewyn en ek wys jou wat in my hart aangaan
Gooi bietjie rooi rok bokkie as jy shotgun in my trokkie vanaand

Ek boer 'n wille mieliestronk, ja die aand is nog jonk jy sien
Volg net in my spore en ek wys vir jou wat jy verdien

Jy's eintlik 'n rooi vlag
Maar as ek kyk hoe jy dans
Wens ek jy gee my
Wens ek jy gee my 'n kans

Jy's eintlik 'n rooi vlag
Maar as ek kyk wat jy doen
Wens ek jy gee my
Wens ek jy gee my 'n soen

Ooh, yeah

Die koeël is amper deur die kerk
Hoop jou heupe kan nog werk op die vloer
Want as my moed bymekaar kom gaan jy nie wegkom nie
Ek voel 'n moer

Vanaand is whiskey en tequila jou vriendinnetjie, Mila, se baas
Is dit die feit dat ek jou soek
Of die bewe in my broek
Of die speakers in die kroeg wat so raas

Jy's eintlik 'n rooi vlag
Maar as ek kyk hoe jy dans
Wens ek jy gee my
Wens ek jy gee my 'n kans

Jy's eintlik 'n rooi vlag
Maar as ek kyk wat jy doen
Wens ek jy gee my
Wens ek jy gee my 'n soen

Yeah, yeah, yeah oeh

Na-na-na
Na-na-na-na-na
Na-na-na-na
Na-na-na-na-na-na-na-na

Jy’s eintlik ‘n rooi vlag
Maar as ek kyk hoe jy dans
Wens ek jy gee my
Wens ek jy gee my 'n kans

Jy's eintlik 'n rooi vlag
Maar as ek kyk wat jy doen
Wens ek jy gee my
Wens ek jy gee my 'n soen

Whoah wens ek jy gee my
Wens ek jy gee my 'n soen
Gee my 'n soen
Gee my 'n soen

Jy's eintlik 'n rooi vlag
Maar as ek kyk wat jy doen
Verander jy sommer
Verander jy sommer in groen

WRITERS

Brendan Peyper

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Rooi Vlag

2025

01

Rooi Vlag

Brendan Peyper

From This Artist