LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Kom Hier Na My Toe

•

2006

Ek Het Alles

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Mercedes in die garage
'n Trekker en 'n plaas, wat meer kan ek vra?
'n Seiljag ver op die see
'n Wynplaas vergeleë, wat meer kan ek vra?

Maar wanneer ons twee saam hier kan wees
Gelukkig saam hand aan hand
Het ek als

Jy's hier by my hier aan my sy
Ek het alles
Al moet ek bedel al moet ek sukkel
Ek het alles

Al het ek nie eers 'n paleis nie
Ek's die koning hier in ons huisie
Jou hier by my hier aan my sy
Ek het alles

Vakansie op Jeffreysbaai
Mauritius en Hawaii
Wat meer kan ek vra?

Armani en kaviaar
Sjampanje en 'n sigaar
Wat meer kan ek vra?

Maar wanneer ons twee saam hier kan wees
Gelukkig saam hand aan hand
Het ek als

Jy's hier by my hier aan my sy
Ek het alles
Al moet ek bedel al moet ek sukkel
Ek het alles

Al het ek nie eers 'n paleis nie
Ek's die koning hier in ons huisie
Jou hier by my hier aan my sy
Ek het alles

Jy's hier by my hier aan my sy
Ek het alles (Ek het alles)
Al moet ek bedel al moet ek sukkel
Ek het alles

Al het ek nie eers 'n paleis nie
Ek's die koning hier in ons huisie
Jou hier by my hier aan my sy
Ek het alles (Ek het alles)

Het ek nie eers 'n paleis nie
Ek's die koning hier in ons huisie
Jou hier by my hier aan my sy
Ek het alles (Ek het alles)

WRITERS

RUDI BARTOLINI, RENATO WOHLLAIB, CHRISTIAN ZIERHOFER, FRANZ GRIESBACHER

PUBLISHERS

Lyrics © BMG Rights Management, Universal Music Publishing Group, CONCORD MUSIC PUBLISHING LLC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Kom Hier Na My Toe

2006

01

Kom Hier Na My Toe (Die Tarzan Liedjie)

David Fourie

02

Kaboemielies

David Fourie

03

Baby Maak Net Oop Jou Deur

David Fourie, Eclips

04

Ek Is Hier

David Fourie

05

I Feel Love

David Fourie

06

Hou My Vas Stywer Vas

David Fourie

07

Dis Verniet vir Jou

David Fourie

08

Stay With Me

David Fourie

09

Wie Wil By My Bly

David Fourie

10

Hart van 'n Engel

David Fourie

11

Dis Jy

David Fourie

12

Ek Het Alles

David Fourie

13

In Your Eyes

David Fourie

14

Vir Altyd en vir Ewig

David Fourie

15

Dust In The Wind

David Fourie

From This Artist