LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Wilder as Die Wildtuin

•

2011

Buitenste Ruim

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Almal het demone wat in hul is
Ek probeer al lankal om die verlede af te skud en uit te wis
Ek wonder soms waar jy ook is
Met een voet in die dryfsand en die ander wat probeer om balans te vind

Uit die ruimte
Waar ons vandaan kom
Ons ouers
Moes met my klaarkom
Wat ons met mekaar deel
En waar ons speel
Die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel

Ek gee my beste
Net partykeer
Oudstes en enigstes
Net wat die tyd sal leer
Is dit in die reise
En die plekke
Geen bestemming
Dis mos ekke

Dis uit die ruimte
Waar ons vandaan kom
Ons ouers
Moes met my klaarkom
Wat ons met mekaar deel
En waar ons speel
Die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel

Ek gee my beste
Net partykeer
Oudstes en enigstes
Net wat die tyd sal leer
Is dit in die reise
En die plekke
Geen bestemming
Dis mos ekke

Geen bestemming
Dis mos ekke

Dis uit die ruimte
Waar ons vandaan kom
Ons ouers
Moes met my klaarkom
Wat ons met mekaar deel
En waar ons speel
Die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel

Ek gee my beste
Net partykeer
Oudstes en enigstes
Net wat die tyd sal leer
Is dit in die reise
En die plekke
Geen bestemming
Dis mos ekke

Geen bestemming
Dis mos ekke
Geen bestemming
Dis mos ekke

Ek probeer al lankal om die verlede af te skud en uit te wis

WRITERS

Die Heuwels Fantasties

PUBLISHERS

Lyrics © SUSAN LEONARD

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Wilder as Die Wildtuin

2011

01

Wilder as Die Wildtuin

Die Heuwels Fantasties

02

Buitenste Ruim

Die Heuwels Fantasties

03

Verlore Stilte

Die Heuwels Fantasties

04

Heel Te Mal

Die Heuwels Fantasties

05

Waar Die Hel Uitkom

Adriaan Brand, Die Heuwels Fantasties

06

In en Uit

Die Heuwels Fantasties

07

Verwag my terug

Die Heuwels Fantasties, Ryk Benadé

08

Nog 'N Jaar

Die Heuwels Fantasties

09

Modus Operandi

Die Heuwels Fantasties, Inge Beckmann

10

Los My Uit

Die Heuwels Fantasties, Francois Van Coke

11

Wind en Weer

Die Heuwels Fantasties

12

Mangemaak

Die Heuwels Fantasties, Frieda Van Den Heever

13

Wonder Bo Wonder

Coenie De Villiers, Die Heuwels Fantasties

14

Wilder as Die Wildtuin II

Die Heuwels Fantasties

From This Artist