LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

2021

•

2020

Kan Iemand My Hoor?

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Sielsiek
‘n Bietjie angstig en eensaam
En my lyf is tot niet
Want ek
Is ‘n bietjie ongehoorsaam

Dronkverdriet (Dronkverdriet)
En so effe onvoorspelbaar
Ek het nie veel meer om te sê behalwe ek het jou altyd lief gehad

En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor (Dieselfde ding)
En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor

Kan iemand my hoor?
Kan jy my hoor?

Stoksielalleen
En ek is weer die enigste een
Ek is ook die enigste een met niks oor om te gee nie
Hopeloos te lomp en swaar

En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor (Dieselfde ding)
En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor

En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor (Dieselfde ding)
En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor

Kan iemand my hoor?

Kan iemand my hoor?

Kan jy my hoor?

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

2021

2020

01

Mis Oor Die See

Arno Carstens, Die Heuwels Fantasties

02

Ons Moet Leef

Ampie, Die Heuwels Fantasties

03

Plekkie In Die Son

Die Heuwels Fantasties, Early B

04

Naweek

Die Heuwels Fantasties, Jack Parow

05

Lieg Net Vir My

Die Heuwels Fantasties

06

Kan Iemand My Hoor?

Die Heuwels Fantasties, 山下洋輔 (Yosuke Yamashita)

07

Ek Mis Jou

Die Heuwels Fantasties, Tarryn Lamb

08

Vat My Saam

Die Heuwels Fantasties

09

Mejuffrou Sonneblom

Die Heuwels Fantasties

10

Kom Na My Toe

Die Heuwels Fantasties, Johnny de Ridder

11

Jy Stel My Teleur

Die Heuwels Fantasties

12

Min Worries

Die Heuwels Fantasties, Francois Van Coke

13

Bly By Die Huis

Die Heuwels Fantasties

14

Doin' It Right

Die Heuwels Fantasties, Pierre Pressure

15

Leja [Bonus Track] (Live at Francois Van Coke en Vriende 2019, Pretoria)

Die Heuwels Fantasties

From This Artist