LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Ek Soek Jou

•

2009

Gee Haar 'N Roos

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Dit is stil in die wind in die park loop ʼn kind
En daar’s trane op haar wang
Met ʼn vuil handjie teer probeer sy dit keer
Maar dit val voor op die sand

Daar's 'n blink in haar oë soos dit kan ek nie glo
Vertel sy dan aan my
Met snikkend haar woord soos 'n gebroke akkoord
Vertel sy dan aan my

Gee haar 'n roos
'n Roos vir haar
Gee haar 'n roos
Dis al wat sy vra

Gee haar 'n roos
'n Roos vir haar
'n Mooi wit roos
Dis al wat sy vra

Sy sê dan vir my 'n roos moet sy kry
Want dit is nie meer so lank
Haar moeder nie wel dis wat sy vertel
Dis net om haar te dank

Ek's so lief vir haar soos sy voor haar staar
'n Roos moet sy dan kry
Moenie huil nie my kind 'n roos sal ons vind
In haar oë sien ek sy's bly

Gee haar 'n roos
'n Roos vir haar
Gee haar 'n roos
Dis al wat sy vra

Gee haar 'n roos
'n Roos vir haar
'n Mooi wit roos
Dis al wat sy vra

Gee haar 'n roos (Gee haar gee haar 'n roos)
'n Roos vir haar (Gee haar gee haar 'n roos)
Gee haar 'n roos (Gee haar)
Dis al wat sy vra

Gee haar 'n roos (Gee haar gee haar 'n roos)
'n Roos vir haar (Gee haar gee haar 'n roos)
'n Mooi wit roos (Gee haar)
Dis al wat sy vra
'n Mooi wit roos (Gee haar)
Dis al wat sy vra
'n Mooi wit roos (Gee haar)
Dis al wat sy vra

WRITERS

BRITZ PIETER

PUBLISHERS

Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Ek Soek Jou

2009

01

Ek Soek Jou

Elizma Theron

02

Het Jy Nie 'N Plek Nie

Elizma Theron

03

Net Vir Jou Bedoel Gevoel

Elizma Theron, Kurt Darren

04

Hoekom

Elizma Theron

05

One in a Million

Elizma Theron

06

Ek Soek Maar Net 'N Gewone Ou

Elizma Theron

07

Gloria

Elizma Theron

08

Ons Soek net Country

Elizma Theron, Ray Dylan

09

Gee Haar 'N Roos

Elizma Theron

10

Laaste Kans

Elizma Theron

11

Jesus Take the Wheel

Elizma Theron

12

Ek Seël Dit Met 'n Soen vir Jou (Ek Seel Dit Met 'n Soen vir Jou)

Elizma Theron

13

Bitterblue

Elizma Theron

14

Weet Jy Wat

Elizma Theron

15

Gee My Daai Warm Gevoel

Elizma Theron

16

Langpad

Elizma Theron

17

Treffer na Treffer Hitmix

Elizma Theron

From This Artist