LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Stilte & Storms

•

2014

Souvenir

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Op die straat, die son het op jou lyf gebrand
Jou glimlag vang my toe onkant
Toe jy my vra, wat is my naam?

Jy't impress, 'n gentleman teen al die res daardie aand
Het jy my deur oopgemaak, ons was saam, net ek en jy na daardie dans
Met jou lyf teen my, jou oë op my, jou soen was soos

'n Souvenir wat ek kan hou
Vir altyd sal ek dink aan jou
As branders teen die waters breek
Hoe kan ek jou ooit vergeet?

Daai souvenir kon geld nie koop
Ons was so vol van tienerhoop
Al het ons baie van mekaar geskei
Bly jou souvenir by my

Elke jaar, Desember maande was te kort, kon nie keer
Ons het te gou groot geword en ek wens jy was weer hier, jy was hier
Met jou lyf teen my, jou oë op my, jou soen was soos

'n Souvenir wat ek kan hou
Vir altyd sal ek dink aan jou
As branders teen die waters breek
Hoe kan ek jou ooit vergeet?

Daai souvenir kon geld nie koop
Ons was so vol van tienerhoop
Al het ons baie van mekaar geskei
Bly jou souvenir by my

Ek sing dit nou, dit gaan oor jou
Miskien hoor jy die liedjie oor die radio
Kan nie vergeet, net jy sal weet
Daai tyd wat ons kon deel was onvergeetlik

Souvenir, ons was so vol van tienerhoop
Al het ons baie van mekaar geskei
Bly jou souvenir by my

'n Souvenir wat ek kan hou
Vir altyd sal ek dink aan jou
As branders teen die waters breek
Hoe kan ek jou ooit vergeet?

Daai souvenir kon geld nie koop
Ons was so vol van tienerhoop
Al het ons baie van mekaar geskei
Bly jou souvenir by my

'n Souvenir wat ek kan hou
Vir altyd sal ek dink aan jou
As branders teen die waters breek
Hoe kan ek jou ooit vergeet?

PUBLISHERS

Lyrics © 31 PRODUCTIONS LLC.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Stilte & Storms

2014

01

My Hart Bloei Vir Jou

Elizma Theron

02

Trane

Elizma Theron

03

Sout

Elizma Theron, Nicholis Louw

04

Hoekom Kom Jy Terug Vir Meer?

Elizma Theron

05

Soen Of Nie

Elizma Theron

06

Dink Jy Nie Meer Aan My Nie

Elizma Theron

07

In Ons Kombers Toegevou

Elizma Theron

08

Ons Skryf Ons Stories

Elizma Theron

09

Souvenir

Elizma Theron

10

Giftige Woorde

Elizma Theron

11

Dans Op Die Hartseer

Elizma Theron

12

Deur Die Deur

Elizma Theron

13

Ek Hoor Hoe Jou Hart Breek

Elizma Theron

14

June Carter medley

Elizma Theron

15

Nagelaat

Elizma Theron

From This Artist