LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

'n Liedjie vir jou

•

1981

Min Of Meer

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Min of meer die helfte van my tyd
Dink ek aan jou, ja jy
Jou glimlag bly my by 'n stryd het los gebars in my
Sê ja of nee, jy mors my tyd

Sê ja of nee, net min of meer
Geen mening, ja probeer, 'n tentatiewe raming maak van wat die tyd sal leer

Min of meer die helfte van my geld
Gemors op jou, ja jy
Jou giere slaan my uit die veld en daarom sê ek weer
Sê ja of nee, jy mors my geld

Sê ja of nee, net min of meer
Geen mening, ja probeer, 'n tentatiewe raming maak van wat die tyd sal leer

Sê bo af aan, net plus minus, sê loop of kry jou ry
Sê laat my asseblief net rus of sê jy hou van my

Min of meer die helfte van my moed moes ek deur dom as strand uit boet, deur jou
Jou skugte glimlag het my hart gesteel, jou onge-ergtheid maak my gek
Ja ek, jy maak my gek

Sê ja of nee, net min of meer
Geen mening, ja probeer, 'n tentatiewe raming maak van wat die tyd sal leer

Min of meer die helfte van my tyd
My geld
My moed het ek verloor deur jou, ja jy

Min of meer die helfte van my tyd (Min of meer die helfte van my tyd)
My geld, my moed het ek verloor deur jou (Min of meer die helfte van my tyd)

Min of meer die helfte van my tyd (Min of meer die helfte van my tyd)
My geld, my moed het ek verloor deur jou (Min of meer die helfte van my tyd)

Ja, ek verloor deur jou (Min of meer die helfte van my tyd)
Ja, ek verloor deur jou (Min of meer die helfte van my tyd)
Ja, ek verloor deur jou (Min of meer die helfte van my tyd)
Ja jy
Jou
Ja jy

WRITERS

FA JACOBS, JANINE DU TOIT

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

'n Liedjie vir jou

1981

01

Lied Van 'n Swerwer

Jannie du Toit

02

Min Of Meer

Jannie du Toit

03

Boggom en voertsek

Jannie du Toit

04

Skimme

Jannie du Toit

05

'n Liedjie Vir Jou

Jannie du Toit

06

Rosa rosarum

Jannie du Toit

07

Trekliedjie

Jannie du Toit

08

Magnoliadal

Jannie du Toit

09

Klag van 'n kitaar

Jannie du Toit

10

Stadsgeluide

Jannie du Toit

11

Wys my die plek

Jannie du Toit

12

Serfyntjie

Jannie du Toit

13

Cholestrol

Jannie du Toit

14

Droom langs stille waters

Jannie du Toit

15

Somerkersfees

Jannie du Toit, Koos Du Plessis

From This Artist