LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Hart Se Loper

Jy is die Een

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Jy, jy is die een wat ek wil hê
Wat moet ek maak?
Dat jy kan sê dat ek die een is wat jy wil hê?

Wat moet ek maak?
Wat moet ek maak?
Wat moet ek maak?

Jy is so lankal naby my maar niemand sou ooit kon dink dat jy
Die dag sal sien kom, sien kom wat jy jou sê sou sê om weg te bly
Nou is die tyd om die vraag te vra, wie weet wie die pyn gaan dra?
Jy was nog altyd die een vir my, dis hoe die hart van my nou lyk

Jy, jy is die een wat ek wil hê
Wat moet ek maak?
Dat jy kan sê dat ek die een is wat jy wil hê

Jy, jy is die een wat ek wil hê
Wat moet ek maak?
Dat jy kan sê dat ek die een is wat jy wil hê

Wat moet ek maak?
Wat moet ek maak?
Wat moet ek maak?

Dit wat gebeur het was so bestem
Niemand kon weet dat tyd sou wen
Jy is vir my en ek vir jou
Wie weet tot waar ons aan sal hou?

Jy, jy is die een wat ek wil hê
Wat moet ek maak?
Dat jy kan sê dat ek die een is wat jy wil hê

Jy, jy is die een wat ek wil hê
Wat moet ek maak?
Dat jy kan sê dat ek die een is wat jy wil hê

Wat moet ek maak?
Wat moet ek maak?
Wat?

Wat moet ek maak?
Wat moet ek maak?
Wat moet ek maak?

WRITERS

MIKAEL GUNNERAAS, MIKAEL GUNNERAS, MIKAEL GUNNER�S, MAGNUS LINDQVIST, MAGDALENA LINDSTR�M, MAGDALENA LINDSTROEM, JENNIFER ZAMUDIO

PUBLISHERS

Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Hart Se Loper

01

Hart Se Loper

Jennifer Zamudio

02

Ek Het Jou Gevind

Jennifer Zamudio

03

Neem My Op Vlerke

Jennifer Zamudio

04

Leef

Jennifer Zamudio

05

Walvisbaai

Jennifer Zamudio

06

Bokkie

Jennifer Zamudio

07

Lekker Ou Jan

Jennifer Zamudio

08

Vissermansvrou

Jennifer Zamudio

09

Toktokkie

Jennifer Zamudio

10

Jy is die Een

Jennifer Zamudio

11

Now You Tell Me

Jennifer Zamudio

12

Kom Tog Terug

Jennifer Zamudio

13

Crazy

Jennifer Zamudio

14

Woorde

Jennifer Zamudio

15

Droom Saam Met My

Jennifer Zamudio

16

Ek is lief vir jou

Jennifer Zamudio

17

Waarom

Jennifer Zamudio

18

Namiddagstilte

Jennifer Zamudio

19

Bahamma

Jennifer Zamudio

20

Have I Told You Lately

Jennifer Zamudio

21

Ek Sing Afrikaans

Jennifer Zamudio

22

Now You Tell Me (Lounge Mix)

Jennifer Zamudio

From This Artist