LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Skepe

•

2017

Bloed En Vlees

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Het jy al ooit 'n held nodig gehad
Om jou te help teen die monsters wat jou pla
Jy voel jy maak nie saak nie
Niemand sal verstaan nie
Dis beter om stil te bly
Wees seker jy's geanker
Maak jou hande vuiste
Jy staan nou in die lewenskryt

Ek sal baklei
Soos die hond hier binne my
Die doemprofete
Maak nie saak nie
Slaan nie raak nie
My held is aan my sy
Ek's op my knieë
Ek fluister maar ek skree
Want in my donker nag
Sal Jy my lig kom wees
Want hierdie oorlog is
Teen meer as bloed en vlees
As bloed en vlees

Wens jy ook soms die storm kan bedaar
Jy's moeg geveg teen die donkerste van dae
Met hande in jou hare
Hoe kan dit verander
As jy nie in jouself meer glo
Voel die bloed weer in jou are
Gee dit nog 'n rondte
Niemand gaan jou onderkry

Ek sal baklei
Soos die hond hier binne my
Die doemprofete
Maak nie saak nie
Slaan nie raak nie
My held is aan my sy
Ek's op my knieë
Ek fluister maar ek skree
Want in my donker nag
Sal Jy my lig kom wees
Want hierdie oorlog is
Teen meer as bloed en vlees
As bloed en vlees

Ek sal baklei
Soos die hond hier binne my
Die doemprofete
Maak nie saak nie
Slaan nie raak nie
My held is aan my sy
Ek's op my knieë
Ek fluister maar ek skree
Want in my donker nag
Sal Jy my lig kom wees
Want hierdie oorlog is
Teen meer as bloed en vlees

As bloed en vlees
As bloed en vlees

WRITERS

CHRISTOPH KOTZE, JO ENGELBRECHT, JOHAN VORSTER

PUBLISHERS

Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Skepe

2017

01

Skepe

Jo Black

02

Bring Die Hoop Weer Terug

Jo Black

03

Bloed En Vlees

Jo Black

04

Die Vrou Wat Ek Liefhet

Jo Black

05

Ons Is Grond

Jo Black

06

Die Weerlig Slaan

Jo Black

07

As Ek Skreeu

Jo Black

08

Suiderkruis

Jo Black

09

Een Klein Klippie

Jo Black

10

Vrede Vind

Jo Black

11

Yster Slyp Yster

Jo Black

12

Ek Wonder Soms

Jo Black

13

Die Taal Van My Hart

Jo Black

From This Artist