LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Country Hart (Treffers op Aanvraag)

•

2015

Ek Laat Jou Gaan Duet

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
'n Hart wat breek
'n Traan wat rol
Dis die seerste seer
Wat niemand sal verstaan nie

Ek weet dis tyd
My gemoed is vol
Ek wil nie hê
Jy moet sien hoe ek huil nie

Met elke hartklop skree
My siel hier binne my
Ek wil so graag hê
Jy moet langer bly

Maar ek laat jou los
Ek laat jou gaan
Al die spore na die reënboog
Dit roep jou naam

Jou drome wag
Gaan haal dit nou
Ek sal hier wees as jy omkyk
Om jou hoog te hou
Hierdie keer kan ek nie saam gaan nie my lief

Ek laat jou gaan
Ek laat jou gaan

Ek's lief vir jou
Moet dit nooit vergeet
Hier sal 'n leemte wees
Wat niemand ooit kan vul nie

Ek kyk op na bo
En ek weet jy weet
Jy sal veilig wees
Waar ek jou nie kan sien nie

Hier bly ek staan
Hier moet ek stop
Ek veë die trane weg
Sit 'n glimlag op

Want ek laat jou los
Ek laat jou gaan
Al die spore na die reënboog
Dit roep jou naam

Jou drome wag
Gaan haal dit nou
Ek sal hier wees as jy omkyk
Om jou hoog te hou
Hierdie keer kan ek nie saam gaan nie my lief

Want ek laat jou los
Ek laat jou gaan
Al die spore na die reënboog
Dit roep jou naam

Jou drome wag
Gaan haal dit nou
Ek sal hier wees as jy omkyk
Om jou hoog te hou
Hierdie keer kan ek nie saam gaan nie my lief

Ek laat jou gaan
Ek laat jou gaan

PUBLISHERS

Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Country Hart (Treffers op Aanvraag)

2015

01

Country Hart

Juanita du Plessis

02

Jy Is... (Jy Is)

Juanita du Plessis, The Nashville All-Stars

03

Boerejol [Old Mountain Music] {The White Top Mountain Band}

Juanita du Plessis

04

Ska-Rumba

Juanita du Plessis, The Pine Leaf Boys

05

Ek Laat Jou Gaan

B.B King's Allstar Band, Juanita du Plessis

06

Kaalvoetkind

Juanita du Plessis

07

Ons Koning Kom [Suidelike Gospel] {The Riverside Choir}

Juanita du Plessis

08

Bly By My [Bluegrass] {Folk Soul Revival}

Juanita du Plessis

09

Lepellê [Western Swing] {Asleep At The Wheel}

Juanita du Plessis

10

Mengelmoeskardoes

Juanita du Plessis, The Pine Leaf Boys

11

Ek Is Jammer [Country Pop] {Rickus Nel}

Juanita du Plessis

12

Dis Mos Die Lewe [Red Dirt] {The Buckaroos}

Juanita du Plessis

13

Ons Belofte Aan Mekaar [Country Ballades] {The Nashville Allstarts}

Juanita du Plessis

From This Artist