LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Wees Lig

•

2011

Maak My Vol, O Heer

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
U voel so vêr
Hoekom hoor ek nooit meer U stem nie?
En hoekom voel dit of my gebede U nie bereik nie?
U voel so vêr

Ek roep na U
Here hoor tog as ek smeek vir U genade
Ek is leeggetap wat oor is is my trane
Ek roep na U

Met my hele hart smag ek na U rus en vrede
Soos ’n wildsbok na water smag ek na U

Maak my vol o Heer
Maak my vol o Heer
Met die strome van U lewende waters
Maak my vol o Heer
Maak my vol
Want dan alleen sal ek U vrede hê in my

Here praat met my
Wys my die weg waar U wil is
Laat my die pad loop wat net vir my bedoel is
Praat met my

Met my hele hart smag ek na U rus en vrede
Soos ’n wildsbok na water smag ek na U

Maak my vol o Heer
Maak my vol o Heer
Met die strome van U lewende waters
Maak my vol o Heer
Maak my vol
Want dan alleen sal ek U vrede hê in my

PUBLISHERS

Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Wees Lig

2011

01

Wees Lig!

Juanita du Plessis

02

U Is God (U Is God)

Juanita du Plessis

03

Spreek Lewe

Juanita du Plessis

04

Kom Na My Toe

Juanita du Plessis

05

Die Fiets

Juanita du Plessis

06

Hoe Kan Ek Stilbly

Juanita du Plessis

07

Carry me home

Juanita du Plessis

08

Jy Is En Bly My Kind

Juanita du Plessis

09

One Day at a Time

Juanita du Plessis

10

Maak oop my hart

Juanita du Plessis

11

Jesus hou my vas

Juanita du Plessis

12

Hoe Groot Is Ons God

Juanita du Plessis

13

See Van Galilea

Juanita du Plessis

14

Draai Terug

Juanita du Plessis

15

U Alleen

Juanita du Plessis

16

Maak My Vol, O Heer

Juanita du Plessis

17

Kinderskeurspel (My emmertjie loop oor / Dis so lekker om die Here te dien)

Juanita du Plessis

From This Artist