LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Dis Waar Ek Wil Wees

•

2002

Ou Ryperd

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ou ryperd ons ry die pad tesame
Ou ryperd
So deur die lewensbane
Wanneer jou rydag oor is
Gaan jou ou lyf lekker rus
Jy ou ryperd van my

Jaag maar aan ou maat
Die maan skyn helder vanaand
Jaag maar aan ou maat
My outjie hy wag daar vanaand

O hoor hoe tjank die jakkals op die rivier se brug
En dra my op jou lekker ou rug
Jaag maar aan ou maatjie, want my outjie hy wag daar vanaand

Jippie jippie jip
Jippie jippie jip
Ou perd
Daar is voer en rus
En jy doen jou bes ou perd

Dra my oor die rivier se brug
En dra my op jou lekker ou rug
Na my ou Jannie
Die seun van Tannie op die plaas

Ou ryperd ons ry die pad tesame
Ou ryperd
So deur die lewensbane

Wanneer jou rydag oor is
Gaan jou ou lyf lekker rus
Jy ou ryperd van my

Jippie jippie jip
Jippie jippie jip
My ou perd
Daar is voer en rus
En jy doen jou bes my ou perd

Dra my oor die rivier se brug
En dra my op jou lekker ou rug
Na my ou Jannie
Die seun van Tannie op die plaas

Jippie jippie jip
Jippie jippie jip
Ou perd
Daar is voer en rus
En jy doen jou bes ou perd

Dra my oor die rivier se brug
En dra my op jou lekker ou rug
Na my ou Jannie
Die seun van Tannie op die plaas

Na my ou Jannie
Die seun van Tant Hannie op die plaas
Na my ou Jannie
Die seun van Tant Hannie op die plaas

WRITERS

Chris BLIGNAUT

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Dis Waar Ek Wil Wees

2002

01

Dis Waar Ek Wil Wees

Juanita du Plessis

02

Patayo Medley: Badayo / Meisie Sonder Sokkies / Patayo

Juanita du Plessis

03

Bongo Man

Juanita du Plessis

04

Heartbreak Angel

Juanita du Plessis

05

Ek Soek Na Jou

Juanita du Plessis

06

Armajuba

Juanita du Plessis

07

Mama He's Crazy

Juanita du Plessis

08

Afrikaanse Keurspel: Blou Bul / Met Jou In My Lewe / Neem My Op Vlerke

Juanita du Plessis

09

Goergie

Juanita du Plessis

10

Dis Net Jy

Juanita du Plessis

11

Whole Again

Juanita du Plessis

12

One Way

Juanita du Plessis

13

Darling

Juanita du Plessis

14

English Medley: You're My Mate / Hey Baby / Can't Get You out of My Head

Juanita du Plessis

15

I Think of You

Juanita du Plessis

16

Dagboek Van 'n Ma

Franja du Plessis, Juanita du Plessis

17

Patayo Medley Mix: Badayo / Meisie Sonder Sokkies / Patayo

Juanita du Plessis

18

Ou Ryperd

Juanita du Plessis

19

Patayo Medley Mix 2: Badayo / Meisie Sonder Sokies / Patayo

Juanita du Plessis

20

Country Roads (Dance Mix)

Juanita du Plessis

21

Coutry Roads (Live Mix)

Juanita du Plessis

22

Bloubul Ska-Rumba

Juanita du Plessis

From This Artist