LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Kom Kuier In Die Hantam

•

2016

Klein Bietjie Wyn

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my, o, klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn vir my, ja, ook vir jou

Anna gee jou hand
Anna gee jou hand
O, Anna gee jou hand, laat ek voel of jou hart nog brand
Anna jy's my blom
O, Anna jy's my blom
O, Anna jy's my blom wat daar bo uit die Vrystaat kom

Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my, o, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my, ja, ook vir jou

Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my, o, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my, ja, ook vir jou

Hoekom nie gesê nie dat jy my nie wil hê nie
Trane het ek geween om jou in die pad te steek
My ma is 'n lelie blom wat bo uit die Vrystaat kom
My ma is 'n lelie blom wat bo uit die Vrystaat kom

Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my, o, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my, ja, ook vir jou

WRITERS

ANTON GOOSEN

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share

See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Kom Kuier In Die Hantam

2016

01

Klipwerf Vastrap

KLipwerf Orkes

02

Rangers Waltz

KLipwerf Orkes

03

Klein Bietjie Wyn

Klipwerf Orkes

04

Ou Boesmanland

KLipwerf Orkes

05

Umfaan

KLipwerf Orkes

06

Forever And Ever

KLipwerf Orkes

07

Sonop

KLipwerf Orkes

08

Blou Berge

KLipwerf Orkes

09

Op My Harmonika Auf Der

KLipwerf Orkes

10

Tant Antjie Ruik Na Gom

KLipwerf Orkes

11

Wierdeshau

KLipwerf Orkes

12

The Mocking Bird Song

KLipwerf Orkes

From This Artist