LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

19 Treffers van 21 jaar

•

1999

Kyk Hoe Glinster Die Maan

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek het in my kinderjare vas geglo aan Kersfeesvader in werklikheid ry hy mos met 'n slee
Maar hier stap hy deur die mielies met ‘n streepsak en 'n kierie en my boetie vra, boer hy by Clocolan?

Waar is jou rendier en silwer spore?
Waar is ons drome van gisteraand?
Vlieg oor die bome met my drome
Kyk hoe glinster die maan

Die winde van die winter het my kinderhart ontnugter, ek en boetie kry 'n rooi jas in die laai
Jonk van jare oud van dae huil ek hartseer in my kamer want die fantasie het soos 'n droom verdwyn

Waar is jou rendier en silwer spore?
Waar is ons drome van gisteraand?
Vlieg oor die bome met my drome
Kyk hoe glinster die maan

In 'n brief van later jare skryf ek liewe Kersfeesvader, elke meisie het ‘n spesiale wens
Vir 'n man so soet soos suiker, met ‘n motor sonder duike en soen hy jou, dink jy dis net ‘n droom

Waar is jou rendier en silwer spore?
Waar is ons drome van gisteraand?
Vlieg oor die bome met my drome
Kyk hoe glinster die maan

Ek stap toe op 'n aand laat, met ‘n kêrel uit die Vrystaat, al bestuur hy 'n ou bakkie, sê ek Kersfeesvader dankie
Want al sy soene is soos suiker en in sy hande 'n diamant

Vlieg oor die bome met my drome
Kyk hoe glinster die maan

Hier's ons kinders om die boompie hulle wag nou vir die oompie, my dogtertjie is net 'n bietjie bang
Maar hy stap somer uit die branders, ja die tye het verander, my seuntjie vra woon hy in Jeffreysbaai?

Waar is jou rendier en silwer spore?
Waar is ons drome van gisteraand?
Vlieg oor die bome met my drome
Kyk hoe glinster die maan

Vlieg oor die bome met my drome
Kyk hoe glinster die maan

WRITERS

Christopher Torr, Friedhelm Lehmann, Udo Juergens

PUBLISHERS

Lyrics © BMG Rights Management

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

19 Treffers van 21 jaar

1999

01

Op Blouberg Se Strand

Laurika Rauch

02

Toemaar Die Donker Man

Laurika Rauch

03

Jy Is Te Dierbaar

Laurika Rauch

04

Stille Waters

Laurika Rauch

05

Die Nostalgie

Laurika Rauch

06

Vergeet Om My Te Vergeet/Onthou Om My Te Onthou

Laurika Rauch

07

Vir 'n Pepermossie

Laurika Rauch

08

Blou

Laurika Rauch

09

O So Sentimenteel

Laurika Rauch

10

Kinders Van Die Wind

Laurika Rauch

11

Neanderdalman

Laurika Rauch

12

Kyk Hoe Glinster Die Maan

Laurika Rauch

13

The Old Folks

Laurika Rauch

14

Stuur Groete Aan Mannetjies Roux

Laurika Rauch

15

Lisa Se Klavier

Laurika Rauch

16

Die Gang

Laurika Rauch

17

Dry Land

Laurika Rauch

18

Ek Het 'n Huisie By Die See

Laurika Rauch

19

Hot Gates (Hot Gates)

Laurika Rauch

From This Artist