LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Energie

•

2009

Trek My Nader

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Jy’s amper op jou vlug
En ek weet jy kom weer terug
Maar oorkant die waters is
So ver

Vir terugdraai is dit te laat
En jy weet ek is nie kwaad
Solank ons elke aand net kan praat
En sê

Trek my nader
Trek my nader
Tyd het niks verander
En als is soos dit was

Trek my nader
Trek my nader
My hart is in jou hande
So hou hom stywer vas

Ek weet jy het my lief
Ek lees dit in elke brief
Maar kan die tyd asseblief
Nou kom

Elke dag mis jou meer
Maar elke keer druk ons deur
En dis wat my keer op keer
Verstom

Trek my nader
Trek my nader
Tyd het niks verander
Oooh en als is soos dit was

Trek my nader
Trek my nader
My hart is in jou hande
So hou hom stywer vas
Kom hou my stywer vas

Ek wag vir jou met blomme
En ’n glimlag
Jy laat val jou tas
En hardloop terug na my

Trek my nader
Trek my nader
Tyd het niks verander
En als is soos dit was

Trek my nader
Trek my nader
My hart is in jou hande
So hou hom stywer vas
Kom hou my stywer vas

WRITERS

MARC BRENDON, DON KELLY, NICHOLIS LOUW, JOHAN OBERHOLZER

PUBLISHERS

Lyrics © Universal Music Publishing Group

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Energie

2009

01

Generaal (Ek kom jou dogter haal)

Nicholis Louw

02

Nommer Asseblief

Nicholis Louw

03

Emmers Vol Liefde (Emmers Vol Liefde)

Nicholis Louw

04

Scarborough Fair

Nicholis Louw

05

Ek Wil Hê Jy Moet Bly (Ek Wil He Jy Moet Bly)

Nicholis Louw

06

Water Jou Mond

Nicholis Louw

07

Keer Op Keer

Nicholis Louw

08

Total Eclipse of the Heart

Nicholis Louw

09

Voel die Energie

Nicholis Louw

10

Vat Vyf

Nicholis Louw

11

Lekker Girl

Nicholis Louw

12

Regmaak

Nicholis Louw

13

Trek My Nader

Nicholis Louw

14

Want Dis Jy

Nicholis Louw

15

Open Your Heart to Me

Nicholis Louw

16

Dit is Jy

Nicholis Louw

17

Yesterday’s Hero

Nicholis Louw

From This Artist