LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Jy's Die Een

•

1999

Jy's Die Een

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Jy was daar
Ek het jou sien staan
En dit was toe die einde
Die begin van al ons drome saam

Jy kyk na my
En toe gou weer weg
En my hart kon weer lewe
Want ek het geweet dis reg

Jy's die een
Jy's die een in my lewe
En vir altyd bly jy die een vir my
Jy's die een
Jy's my doel en my rede
Jy's my lewe
Jy is die een

Jy's die een
Jy is waarvoor ek lewe
Ja vir altyd bly jy die een vir my
Jy's die een
Jy's die doel en die rede
Jy's my lewe
Jy is die een

Vat my hand
En streel dit sag
Jou vrede omring my
En ek voel die liefde in my hart

Ja ek weet
Dis wat ek wil hê
Vir die res van my lewe
Net vir jou wil ek lief hê

Jy's die een
Jy's die een in my lewe
En vir altyd bly jy die een vir my
Jy's die een
Jy's my doel en my rede
Jy's my lewe
Jy is die een

Jy's die een
Jy is waarvoor ek lewe
Ja vir altyd bly jy die een vir my
Jy's die een
Jy's die doel en die rede
Jy's my lewe
Jy is die een

WRITERS

Patricia Lewis

PUBLISHERS

Lyrics © SCHUBERT MUSIC PUBLISHING INC.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Jy's Die Een

1999

01

Moonlight Stranger

Patricia Lewis

02

Remember When

Patricia Lewis

03

Jy's Die Een

Patricia Lewis

04

Sleep Angel Sleep

Patricia Lewis

05

By My Vanaand

Patricia Lewis

06

Then There's Me

Patricia Lewis

07

70's Medley - Have I Told You Lately That I Love You? - Top of the World - He's Got the Whole World in His Hands - In the Summer Night - Have I Told You Lately That I Love You?

Patricia Lewis

08

You Needed Me

Patricia Lewis

09

T'rug Na My Tuiste

Patricia Lewis

10

To Turn the Stone

Patricia Lewis

11

As Ek You Net Lief Kan He

Patricia Lewis

12

Ek Wil Dankie Se

Patricia Lewis

13

I'm Thinking Tonight of My Blue Eyes

Patricia Lewis

14

Breekbare Hart

Patricia Lewis

From This Artist