LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Tattoo

•

2006

Die Party Gaan Nou Begin

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Die party gaan nou begin
Wees los en doen jou ding
Ons gaan sing, dans en vry tot ons lekker kry

Die party gaan nou begin
Gryp jou pel en doen jou ding
Ons gaan sing, dans en vry tot ons lekker kry

Dis tyd om los te raak, hoe jy dit doen maak nie saak
Hou vas en moenie los, daar's nie nou tyd om te mors
Dis hande op die heupe al is jy oud of jonk
Dis heen en weer en boude swaai, jy moet soos 'n haantjie pronk

Die party gaan nou begin
Wees los en doen jou ding
Ons gaan sing, dans en vry tot ons lekker kry

Die party gaan nou begin
Gryp jou pel en doen jou ding
Ons gaan sing, dans en vry tot ons lekker kry

Kom skud jou vere reg
Want net nou is jy weg
Is jy in of is jy uit want dis tyd vir 'n groot joluit

Jy moet probeer of is jy man of muis?
Jy moet laat waai en swaai
Want jy is glad te kuis

Die party gaan nou begin
Wees los en doen jou ding
Ons gaan sing, dans en vry tot ons lekker kry

Die party gaan nou begin
Gryp jou pel en doen jou ding
Ons gaan sing, dans en vry tot ons lekker kry

Die party gaan nou begin
Wees los en doen jou ding
Ons gaan sing, dans en vry tot ons lekker kry

Die party gaan nou begin
Gryp jou pel en doen jou ding
Ons gaan sing, dans en vry tot ons lekker kry

Die party gaan nou begin
Wees los en doen jou ding
Ons gaan sing, dans en vry tot ons lekker kry

Die party gaan nou begin
Gryp jou pel en doen jou ding
Ons gaan sing, dans en vry tot ons lekker kry

WRITERS

MICHAEL BUSCHJAN, KURT JR. KOKUS, NORBERT HAMMERSCHMIDT

PUBLISHERS

Lyrics © BMG Rights Management, Universal Music Publishing Group

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Tattoo

2006

01

Tattoo

Pieter Koen

02

Alles Klaar

Pieter Koen

03

Ek Is Vry

Pieter Koen

04

Hey Heyto Potato

Pieter Koen

05

Ek Sal Daai Aand Mos Nooit Kan Vergeet Nie

Pieter Koen

06

Skoon Verlore

Pieter Koen

07

Een Duisend Maal

Pieter Koen

08

Dis 'n Fees Fees Fees

Pieter Koen

09

Oe La La La (Jy's Die Een)

Pieter Koen

10

Ek is Lus vir Jou

Pieter Koen

11

She's In Love With You

Pieter Koen

12

Die Party Gaan Nou Begin

Pieter Koen

13

Wil Wil Jy (Of wil jy nie)

Pieter Koen

14

Volmaak - Jòvan se Liedjie (Volmaak - Jovan se Liedjie)

Pieter Koen

15

Ladioo

Pieter Koen

16

Bakgat Bokke Bokke

Pieter Koen

17

Tattoo

Pieter Koen

From This Artist