LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Breek Die Ys

•

2008

Wat van Nou

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek ry in die pad dis die stof wat so spat
As ek dink aan jou smile en hoe lekker jy vat
Ek wens ek kon my kans oorkry
Ek het lank gewag vir ‘n girl soos jy

Ek het nooit gedink dat jy kan sien
Wat ek regtig voel en hoe ek jou verdien
Jy’t mooi gevra dat ek rigting kry
Dis die pad wat my na jou toe lei

Wat van nou wat van vandag?
Gee my ‘n kans ek kannie langer wag
Wat gaan gebeur ek’s voor jou deur
Ek weet jy wag dat ek jou kom kry

Wat van nou wat van vandag?
Gee my ‘n kans ek’s moeg om langer te wag
My les geleer kan ons weer probeer?
Kom hier as jy besluit wat van nou?

So vinnig ek ry skuif die bome verby
Ek onthou die gevoel en jou lyf hier teen my
My hart wat klop as jy aan my raak
Jou lippe was van stroop gemaak

Wat van nou wat van vandag?
Gee my ‘n kans ek kannie langer wag
Wat gaan gebeur ek’s voor jou deur
Ek weet jy wag dat ek jou kom kry

Wat van nou wat van vandag?
Gee my ‘n kans ek’s moeg om langer te wag
My les geleer kan ons weer probeer?
Kom hier as jy besluit wat van nou?

Ek onthou net te veel elke soen elke reel
Jy’t gekom soos ‘n skip
Jy’t my wêreld kom steel

Wat van nou wat van vandag?
Gee my ‘n kans ek kannie langer wag
Wat gaan gebeur ek’s voor jou deur
Ek weet jy wag dat ek jou kom kry

Wat van nou wat van vandag?
Gee my ‘n kans ek’s moeg om langer te wag
My les geleer kan ons weer probeer?
Kom hier as jy besluit wat van nou?
Wat van nou?

WRITERS

Aaron Gayle Barker, Anthony Lewis Smith, Ron Harbin

PUBLISHERS

Lyrics © BMG Rights Management, CONCORD MUSIC PUBLISHING LLC, Sony/ATV Music Publishing LLC, Peermusic Publishing, Reservoir Media Management, Inc., Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Breek Die Ys

2008

01

Breek die Ys

Ray Dylan

02

Jy Maak My Mal

Ray Dylan

03

Hier's ons nou

Ray Dylan

04

Ons Soek net Country

Elizma Theron, Ray Dylan

05

Wanneer Laas

Ray Dylan

06

Las Mujeres Que Amé (To All the Girls I've Loved Before) (Las Mujeres Que Ame)

Bertín Osborne, Pedro Fernández (Pedro Fernandez)

07

Verskoning

Ray Dylan

08

Hoe Kan Ek Weet

Ray Dylan

09

Kom Terug

Ray Dylan

10

7 Dae 7 nagte

Ray Dylan

11

Wat van Nou

Ray Dylan

12

Ek Het Jou Nodig

Ray Dylan

13

Live On

Ray Dylan

14

Asemloos

Ray Dylan

15

Kry Jou Ry

Ray Dylan

16

Die Meisies

Ray Dylan

17

Dit Is Myne

Ray Dylan

18

Major Tom

Ray Dylan

19

Jessica

Ray Dylan

20

Here I Am

Ray Dylan

21

Treffer na Treffer

Ray Dylan

From This Artist