My Sondagskool verveelde bed
Ek was lanklaas so opgesweep oor iets
Trek my aan, stoot my weg
Sluit my uit, maak weer reg
Voor ek my vir jou vererg
Het jy diep tot in my murg getrek
O, o, ek sweer ek sal jou kry
Netnou voel jy weer anders
O, o, ek sweer ek sal jou kry
Netnou voel jy weer anders
Jy't vir my weer van voor af koors
Selfs van jou trekgoed hier laat agterbly
Weet wat waar al is ek deurmekaar
Keer my voor voor ek my bek verrek
Ek dink jou spore is deurspek
Tekens dat jy môre weer vertrek
Môre meer oor môre terug en weg
O, o, ek sweer ek sal jou kry
Netnou voel jy weer anders
O, o, ek sweer ek sal jou kry
Netnou voel jy weer anders
Jy't vir my weer van voor af koors
Sê nou jy voel netnou anders
Kyk hoe spat die staanders
Kyk hou knak jou weerstand vir eens en vir
Al is jou woorde nog opstandig
Kyk hoe kyk jou oë na my oë op jou
Selfs van jou trekgoed hier laat agterbly
Weet wat waar al is ek deurmekaar