LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Soos 'n Boss

•

2014

Vlieg Die Wêreld Rond (Vlieg Die Wereld Rond)

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Vlieg die wêreld rond vir jou vir jou
Sal die wêreld reis vir jou vir jou
Waar jy ook gaan ek volg my hart
Wat lei na jou
Vlieg die wêreld rond vir jou vir jou

Jy is die een wie ek soek die sprokie in my storieboek
Daar’s niks wat ek nie sal doen ek reis die wêreld opsoek
Na jou

Is jy dalk my upright chello?
Jy weet ek is jou shadow kom my baby let’s go
Jozi baby tot Messina
Ek en jy champagne en sie daar
Party hard kom son of reën met die wêreld en ons alleen

Jou styl is so amazing ja girl jy maak my crazy
Ek gaan waar jy ook gaan reis die hele wêreld rond vir jou

Vlieg die wêreld rond vir jou vir jou
Sal die wêreld reis vir jou vir jou
Waar jy ook gaan ek volg my hart
Wat lei na jou
Vlieg die wêreld rond vir jou vir jou

Raak verlief hier in die stad ons party op die platteland
Laat die dier los diep hier in die nag ons lewe vinning elke dag
Kanse vat ons sit nie stil ek’s daar vir jou kom wat wil
Lewe duidelik nes ons wil die lewe is so wonderful
Na die party after party ons raak weer los met ses Bacardi
Sien die wêreld op ‘n Harley sê party party party

Jou styl is so amazing ja girl jy maak my crazy
Ek gaan waar jy ook gaan reis die hele wêreld rond vir jou
Ek gaan waar jy ook gaan reis die hele wêreld rond vir jou

Jou styl is so amazing ja girl jy maak my crazy
Ek gaan waar jy ook gaan reis die hele wêreld rond vir jou

Vlieg die wêreld rond vir jou vir jou
Sal die wêreld reis vir jou vir jou
Waar jy ook gaan ek volg my hart
Wat lei na jou
Vlieg die wêreld rond vir jou vir jou

WRITERS

C N WILLEM LASEROMS, YESSER ROSHDY, M GERRITSEN

PUBLISHERS

Lyrics © CTM Publishing

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Soos 'n Boss

2014

01

Soos 'n Boss

Snotkop

02

Rock My Amadeus

Snotkop

03

Aktiwiteite Wat Belangrik Is

Snotkop

04

Hiekies In Hartenbos

Snotkop

05

Agter Op My Fiets

Snotkop

06

Al Lê Die Berge Nog So Blou (Al Le Die Berge Nog So Blou)

anders, Snotkop

07

Dikkelicious

Snotkop

08

Girls in Bikinis

Snotkop

09

Altyd Ma Se Kind

Snotkop

10

Awêh!

Snotkop

11

Selfie

Snotkop

12

Vlieg Die Wêreld Rond (Vlieg Die Wereld Rond)

Snotkop

13

Onderstebo

Snotkop

14

As Daar Geen Môre Was (As Daar Geen More Was)

Snotkop

From This Artist