LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

My Huis

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Jy lê teen my
En dis alles
Alles wat ek wil hê
Net hier en nou

Ek was nog altyd stadig
Om te sê wat ek voel
Maar nie nou nie
Nie nou meer nie

Ek gee jou my
Alles en meer
Ek gee jou my
Alles en meer

So ek
Strooi my woorde na hoog
Bo die hemel
In hoop
Dat jy my sal hoor

Ek was nog altyd verlore
Maar nou
Hier by jou

Jy woed teen my
En weergalm
Op die ritme van n winternag
In vuur en reen

Ek wou nog
Altyd buite vind wat op my wag
Maar nie nou nie
Sonder jou nie

Ek gee jou my
Alles en meer
Ek gee jou my
Alles en meer

So ek
Strooi my woorde na hoog
Bo die hemel
In hoop
Dat jy my sal hoor

Ek was nog altyd verlore
Maar nou
Hier by jou

Voel ek tuis
(Strooi my woorde na hoog bo die hemel)
Want jy is by die huis
(O ek benodig, O ek benodig jou)
Voel ek tuis
(Altyd verlore maar nou)
Jy is my huis
(O ek benodig, O ek benodig jou)

Voel ek tuis
Jy is by die huis
Voel ek tuis
Jy is my huis

PUBLISHERS

Lyrics © TUNECORE INC, TuneCore Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

From This Artist