LyricFind Logo
LyricFind Logo
Sign In
Lyric cover art

Grootste Platinum Treffers

2006

In Die RSA

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Share icon
Lyrics
Van my draadkar dae
Tot ek huis verlaat
Waar ek staan of val
Sal jy my begrawe

In die RSA
In die RSA
In die RSA
In die RSA

Draadkar, biltong, brandewyn, bedonnerd, maroelabas, koelte, kierie vir die kierangdop
Mamba, malva, ma se kos en blatjang, windpompwater, wie se blerrie kerrie brand

In die RSA
In die RSA
In die RSA
In die RSA

Kaapstad, Bloemfontein Pretoria en Jo'burg, township, tuisgemaak, mielies op die konka
Kaiings en kafferbier en Kanna hy ko huistoe, in kisklere uitgevat, Nkalakatha huistoe

In die RSA (Nkalakatha)
In die RSA (Nkalakatha)
In die RSA (Nkalakatha)
In die RSA

Vetkoeksister, spiekeries se spookasem, ruiter in swartkat, rooirok-bokapater
Mama Tembu dip-die-puthu, ah-ha, bietjie bietjie, rolbos, braaivleis, ryperd op my ramkietjie

In die RSA
In die RSA
In die RSA
In die RSA

Van my draadkar dae
Tot ek huis verlaat
Waar ek staan of val
Sal jy my begrawe

In die RSA
In die RSA
In die RSA
In die RSA

In die RSA
In die RSA
In die RSA
In die RSA

In die RSA
In die RSA

Ons vir jou Suid-Afrika

In die RSA

WRITERS

STEVE HOFMEYR

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other