LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

OPSKOP TREFFERS

Glo In Die Lewe

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Jy staan hier en jou hart is seer
Maar jy wil dit nie sê nie
Jy kan jou nie teen die seer verweer

Ek verstaan dat jy bang sal wees
Dat jy niemand vertrou nie
Dat jy kwaad in alles lees

Ek wil jou weer laat glo in die lewe
En aan liefde en alles wat vreugde bring
Ek wil hê jy moet glo aan die toekoms
En die hoekoms van gister vergeet

Jy moet leer om weer volheid te lewe
Te vergewe alles wat gister was
Dan sal jy weer kan uitsien na môre
Vol belofte net vir jou

Ek besef dat dit tyd sal neem
Voordat jy weer sal toelaat
Dat ‘n ander een jou lewe deel

Wil jy nou agter mure skuil?
Sal ek naby jou waghou?
Jou my liefde toe vertrou

Ek wil jou weer laat glo in die lewe
En aan liefde en alles wat vreugde bring
Ek wil hê jy moet glo aan die toekoms
En die hoekoms van gister vergeet

Jy moet leer om weer volheid te lewe
Te vergewe alles wat gister was
Dan sal jy weer kan uitsien na môre
Vol belofte net vir jou

Ek wil jou weer laat glo in die lewe
En aan liefde en alles wat vreugde bring
Ek wil hê jy moet glo aan die toekoms
En die hoekoms van gister vergeet

Jy moet leer om weer volheid te lewe
Te vergewe alles wat gister was
Dan sal jy weer kan uitsien na môre
Vol beloftes net vir jou

WRITERS

LEO LEANDROS, KLAUS MUNRO

PUBLISHERS

Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

OPSKOP TREFFERS

01

VOEL MY

Sunette Bridges

02

KAN JY DANS

Sunette Bridges

03

BOKKIE MEDLEY

Sunette Bridges

04

HULA HOOP

Sunette Bridges

05

ROSE GARDEN

Sunette Bridges

06

LOVE + ROSES

Sunette Bridges

07

BE MY BABY / BABY I LOVE YOU

Sunette Bridges

08

AFRIKAANS KAN DANS

Sunette Bridges

09

ALLEREER STEKER

Sunette Bridges

10

LOVE MEDLEY

Sunette Bridges

11

Glo In Die Lewe

Bridges, Sunette

12

STEVE SOKKIE

Sunette Bridges

13

DIS MY DROOM

Sunette Bridges

14

HELLO HEY

Sunette Bridges

15

THOSE WERE THE DAY'S MEDLEY

Sunette Bridges

16

AITSA

Sunette Bridges

17

HAVE YOU EVER SEEN THE SUNRISE

Sunette Bridges