LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Tjailatyd

•

2007

Straattroebadoere

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Tussen die donker geheime van die nag speel die straattroebadoere
Konka-concerto’s vir die Suiderkruis, Melkweg en maan
Hartseer konsertinas vir die gloeikool-ballerinas van die straattroebadoere
En die prinse van die boendoe, die grammadoelaboendoe verlang
En die vure in hul oë wys waar die Dixieland paradys hang

Stap saam deur Diagonaalstraat
Stap saam na waar die nagwagte sit en praat
Stap saam waar die straattroebadoere
Oor verlange in hul hart sit en praat

Tussen die donker geheime van die nag speel die straattroebadoere
Konka-concerto’s vir die Suiderkruis, Melkweg en maan
Hartseer konsertinas vir die gloeikool-ballerinas van die straattroebadoere
En die prinse van die boendoe, grammadoelaboendoe verlang
En die vure in hul oë wys waar die Dixieland paradys hang

Stap saam deur Diagonaalstraat
Stap saam na waar die nagwagte sit en praat
Stap saam waar die straattroebadoere
Oor verlange in hul hart sit en praat

Stap saam deur Diagonaalstraat
Stap saam na waar die nagwagte sit en praat
Stap saam waar die straattroebadoere
Die twintigste eeu agterlaat

WRITERS

ANTON GOOSEN

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Tjailatyd

2007

01

Soos Bloed

Juanita du Plessis, Theuns Jordaan

02

Hanne

Juanita du Plessis, Theuns Jordaan

03

Gesiggie

Theuns Jordaan

04

Straattroebadoere

Theuns Jordaan

05

As Ek Vra

Theuns Jordaan

06

Tjailatyd

Theuns Jordaan

07

Hoe Draai Die Wind Dan Nou

Theuns Jordaan

08

Moenie

Theuns Jordaan

09

Vermiste mense

Theuns Jordaan

10

Aleen Sonder Jou

Theuns Jordaan

11

Buitekant

Theuns Jordaan

12

Waar Was Jy?

Theuns Jordaan

13

Loslappie Medley: Dis Julle Wat Die Wind/ Transkaroo/ Coca-Cola-Nooi/ Blommetjie Gedenk Aan My/ Silver De Lange/ Halala Afrika/ Hu

Theuns Jordaan