LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

EK WIL JUBEL

•

2010

My Daaglikse Brood

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
My hart verlang om by U te wees
Om U nabyheid te beleef
Ek dors na die water van U Gees
Ek wil my hart voor U kom lê

Here help my om te luister
As die Gees my roep na U (Gees my roep na U)
Om te sit hier by U voete
Dit is al wat ek begeer, ek gee my alles vir U

Elke dag wat ek lewe
U woorde in my word die pad wat ek loop
My eerste liefde, ek is uitverkoop
U's alles vir my, U is my daaglikse brood
Ek gee my alles vir U

Elke dag wat ek lewe
U woorde in my word die pad wat ek loop
My eerste liefde, ek is uitverkoop
U's alles vir my, U is my daaglikse brood

Sal U die vlam in my bewaar?
En my beskerm teen gevaar? (Teen gevaar)
My lewe by U waarheid hou
Sodat my passie nooit verflou

Here help my om te luister
As die Gees my roep na U (Gees my roep na U)
Om te sit hier by U voete
Dit is al wat ek begeer, ek gee my alles vir U

Elke dag wat ek lewe
U woorde in my word die pad wat ek loop
My eerste liefde, ek is uitverkoop
U's alles vir my, U is my daaglikse brood
Ek gee my alles vir U

Elke dag wat ek lewe
U woorde in my word die pad wat ek loop
My eerste liefde, ek is uitverkoop
U's alles vir my, U is my daaglikse brood
Ek gee my alles vir U

Elke dag wat ek lewe
U woorde in my word die pad wat ek loop
My eerste liefde, ek is uitverkoop
U's alles vir my, U is my daaglikse brood
(Ek gee my alles vir U)

Elke dag wat ek lewe
U woorde in my word die pad wat ek loop
My eerste liefde ek is uitverkoop
U's alles vir my, U is my daaglikse brood

PUBLISHERS

Lyrics © BMG Rights Management

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

EK WIL JUBEL

2010

01

Ek Wil Jubel

Willie Joubert

02

Ons Sing Halleluja

Willie Joubert

03

SOLI DEO GLORIA met Romanz

Willie Joubert

04

MY LEWE SING 'N LOFLIED met Natasha Joubert

Willie Joubert

05

My Daaglikse Brood

Willie Joubert

06

MY GEBED VAN HIERDIE DAG

Willie Joubert

07

Hy's die Sleutel van die Lewe

Willie Joubert

08

Mag die Here Jou Seën - Verjaarsdagliedjie (Mag die Here Jou Seen - Verjaarsdagliedjie)

Willie Joubert

09

My Wêreld Lê Stukkend (My Wereld Le Stukkend)

Willie Joubert

10

YOUR SPIRIT MAKES ME FLY

Willie Joubert

11

My God Is By My

Willie Joubert

12

Doen Dit Sommer Nou

Willie Joubert

13

Hoor Ons Gebede

Willie Joubert

14

My Hart Is Nie Meer Verlore

Willie Joubert

15

Ons Moet Soos Kinders Kan Glo

Willie Joubert

16

EK EN JY (HUWELIKSLIEDJIE) met Natasha Joubert

Willie Joubert

17

Hoe Sê 'n Mens Ek Is Jammer (.)

Willie Joubert

18

Heilig Is die Heer

Willie Joubert

From This Artist