LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Oseaan Se Blou

•

2013

Kruidjie Roer My Nie

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Jy's 'n bondeltjie liefde as ons donkiekar ry
En die stadsliggies waai vêr by ons verby
Jou oë is so mooi en my hart is die prooi
My hart in die weegskaal reg in my kraal
My hart in die weegskaal reg in my kraal

Kruidjie roer my nie, dis die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie, dis hoe ek voel as ek jou soen

In 'n huis of paleis, 'n pondok of 'n hok
Met jou aan my sy gaan die wêreld verby
Liefde het sy flikkertjie flikker gegooi
Met die hart binne my 'n gewillige prooi
Die hart binne my 'n gewillige prooi

Kruidjie roer my nie, is die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie, dis hoe ek voel as ek jou soen

Jy's 'n bondeltjie liefde as ons donkiekar ry
En ek speel konsertina vir jou en vir my
Wat maak alles saak waar ons twee gaan bly
In Waterkloofrif of langs Paddafontein
In Waterkloofrif of langs Paddafontien

Kruidjie roer my nie, dis die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie, dis hoe ek voel as ek jou soen

Kruidjie roer my nie, dis die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie, dis hoe ek voel as ek jou soen

WRITERS

ANTON GOOSEN

PUBLISHERS

Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Oseaan Se Blou

2013

Disc

1

Disc

2

01

Die Boer Soek 'n Vrou

Wynand Strydom

02

Net 1 Lewe

Wynand Strydom

03

Sprokie Vir 'N Stadkid

Wynand Strydom

04

Die Seewater Is Blou

Wynand Strydom

05

Sms Song

Wynand Strydom

06

Kleintiekiemaan

Wynand Strydom

07

Pamperlang

Wynand Strydom

08

Katrina

Wynand Strydom

09

Je T'aime Ma Cheree

Wynand Strydom

10

Saldanhamaan

Wynand Strydom

11

Man In Die Maan

Wynand Strydom

12

Bentley

Wynand Strydom

13

Kruidjie Roer My Nie

Wynand Strydom

14

Mmangwane Mpulele

Wynand Strydom

15

Wie Meet

Wynand Strydom

16

Gebed

Wynand Strydom

17

Houtkruis

Wynand Strydom

From This Artist