LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Groen Blomme-Projek

•

2006

Groen Blomme

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek bring jou groen blomme
Om jou huis te versier
Ek bring droeë brandhout
Vir jou kaggel se vuur

Ek bring seepampoentjies
En perdjies uit die see
Gedroogte seewier
En groen blomme in my 4x4

En sou 'n nuwe dag aanbreek
En ons twee word een
Ruil ek alles vir jou liefde
En vir 'n borreltjie eerste lente reën

En sou 'n nuwe dag aanbreek
En ons twee word een
Ruil ek alles vir jou liefde
En vir 'n borreltjie
Eerste lente reën

Borreltjie eerste lente reën

Ek bring jou groen blomme
Uit ons moeder natuur
Klippies van ver af
Om jou huis af te skuur

Ek bring standek boeke
En die hoogland se sneeu
Wierook en vuur
En groen blomme in my 4x4

En sou 'n nuwe dag aanbreek
En ons twee word een
Ruil ek alles vir jou liefde
En vir 'n borreltjie eerste lente reën

En sou 'n nuwe dag aanbreek
En ons twee word een
Ruil ek alles vir jou liefde
En vir 'n borreltjie
Eerste lente reën

Vir 'n borreltjie
Eerste lente reën

Borreltjie eerste lente reën

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Groen Blomme-Projek

2006

01

Groen Blomme

Anton Goosen, Lienka

02

Soete Bitterblou

Anton Goosen

03

Tot Die Pere Eendag Hoings Kry

Anton Goosen

04

Patat

Anton Goosen

05

Leeu-Gamka

Anton Goosen, Gian Groen, Jan Blohm

06

Breyton Se Brief

Anton Goosen

07

Die Mense Wat Ek Liefhet

Anton Goosen

08

Swerwer

Anton Goosen, Gian Groen

09

Josie-Josie

Anton Goosen

10

24 Uur

Anton Goosen, Klopjag

11

Piet My Vrou

Anton Goosen, Gian Groen

12

Mossie Bruin

Anton Goosen

13

Siele Op Wiele

Anton Goosen

14

Forever Young

Anton Goosen

15

Groen Blomme Reprise

Anton Goosen

From This Artist