LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Groen Blomme-Projek

•

2006

Leeu-Gamka Duet

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
O die wiele klop deur Leeu-Gamka
Maar my hart klop, klop op 'n ander plek naby jou
Ek het saans gedans met die skemer kind maar nou is sy 'n ander man se vrou
Ek het hals-oor-kop verlief geraak maar dalk was dit te gou
Op 'n draf stap deur Leeu-Gamka weg van jou

My wiele klop deur Leeu-Gamka maar my hart klop, klop op 'n ander plek naby jou
Ek het weg geloop van my hart se punt en more gaan ek sekerlik berou
Ek het hals-oor-kop verlief geraak met 'n hart vol bitter blou
Op 'n draf stap deur Leeu-Gamka weg van jou
Op 'n draf stap deur Leeu-Gamka weg van jou

Ek het terug gekyk in die truspieël gewonder waar's jy nou?
In die kronkel van die toekoms lê 'n valse beeld van jou
In die hitte van die teer pad verlang ek so na jou
Ek kan nog om draai by Leeu-Gamka sou ek wou

Ek kan nog om draai by Leeu-Gamka sou ek
Om draai by Leeu-Gamka sou ek
Om draai by Leeu-Gamka sou ek wou

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Share icon and text

Share

See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Groen Blomme-Projek

2006

01

Groen Blomme

Anton Goosen, Lienka

02

Soete Bitterblou

Anton Goosen

03

Tot Die Pere Eendag Hoings Kry

Anton Goosen

04

Patat

Anton Goosen

05

Leeu-Gamka

Anton Goosen, Gian Groen, Jan Blohm

06

Breyton Se Brief

Anton Goosen

07

Die Mense Wat Ek Liefhet

Anton Goosen

08

Swerwer

Anton Goosen, Gian Groen

09

Josie-Josie

Anton Goosen

10

24 Uur

Anton Goosen, Klopjag

11

Piet My Vrou

Anton Goosen, Gian Groen

12

Mossie Bruin

Anton Goosen

13

Siele Op Wiele

Anton Goosen

14

Forever Young

Anton Goosen

15

Groen Blomme Reprise

Anton Goosen

From This Artist