LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Patriot

•

2019

Brandewyn En Coca Cola

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Nes die eeuende geroesde hok gaan die kettings breek ek is klaar gejok
My polse sweet soos ‘n ou windpomp jy vat my hand sit dit teen jou rok
Jy fluister in my oor wat ‘n boer wil hoor ek sien my kinders en hul kinders in jou oë
Ek kan voel hoe ek die greep verloor jy maak die honde los ek is op jou spoor
Ek is op jou spoor

Brandewyn en Coca Cola
Is jy die gif wat my so stout maak?
Soos petrol en vuur
Op ‘n droë veld my bier is jy die veldbrand wat brand
In hierdie groot boere hart?

Brandewyn en Coca Cola
Ek sal jou sewe sakke sout dra
Soos petrol en vuur
Op ‘n droë veld my bier is jy die stem wat bly praat
In hierdie groot boere hart?

Grond paaie het ons plat gery dit was ek my bakkie my hond en jy
Eendag sal ons weer oor die tye praat al is ons hare wit en ons asems skaars
Bly fluister in my oor wat ‘n boer wil hoor ek sien my kinders en hul kinders in jou oë
Ek kan voel hoe ek die greep verloor jy maak die honde los ek is op jou spoor
Steeds op jou spoor

Brandewyn en Coca Cola
Is jy die gif wat my so stout maak?
Soos petrol en vuur
Op ‘n droë veld my bier is jy die veldbrand wat brand
In hierdie groot boere hart?

Brandewyn en Coca Cola
Ek sal jou sewe sakke sout dra
Soos petrol en vuur
Op ‘n droë veld my bier is jy die stem wat bly praat
In hierdie groot boere hart?

Brandewyn en Coca Cola
Ek sal jou sewe sakke sout dra
Soos petrol en vuur
Op ‘n droë veld my bier is jy die stem wat bly praat
In hierdie groot boere hart?

WRITERS

CHRISTOPH (APPEL) KOTZE

PUBLISHERS

Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Patriot

2019

01

Nonna

Appel

02

So Bly Jy Glo My Vrind

Appel

03

Patriot

Appel

04

Tequila En Gin

Appel

05

F250

Appel

06

Brandewyn En Coca Cola

Appel

07

Somerson

Appel

08

Jou Land

Appel

09

Bloed Wat Roep

Appel

10

Kalahari

Appel

11

Die Gelofte

Adam Tas, Appel, Chris Chameleon, Ghapi, Juan Boucher

12

Boeredans

Appel

13

1, 2, 3 (Dis 'n Lekker Dop Die)

Appel, Robbie Wessels

From This Artist