LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Patriot

•

2019

Patriot

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Voel jy dit is jou land? (Ja my vriend ek's 'n patriot)
Skryf jou naam in die bosveld sand (Ja my vriend ek's 'n patriot)
Jy’t ‘n stem gekry begin te praat (Ja my vriend ek's 'n patriot)
Is tyd dat jy weer jou kruisie maak (Ja my vriend ek's 'n patriot)

Sal jy veg vir jou medemens? (Ja my vriend ek's 'n patriot)
Jou lewe gee vir ‘n ander een? (Ja my vriend ek's 'n patriot)
Die ander wang vir 'n slag weer draai (Ja my vriend ek's 'n patriot)
Hoop geloof en liefde saai (Ja my vriend ek's 'n patriot)

Kan jy hoor daar's 'n stem wat roep?
Dis jou boere hart wat net aanhou soek
Dis wie jy is en dis in jou bloed
Ja my vriend ek's 'n patriot

Is jy die een wat die vakkel dra?
As dit moeilik raak weer die vrae vra
As jy vir niks staan sal jy vir alles val?
Ja my vriend ek's 'n patriot

Is nou die tyd om saam te staan (Ja my vriend ek's 'n patriot)
Die stilte breek en geraas te maak (Ja my vriend ek's 'n patriot)
Die kleinste vlam kan 'n veld brand maak (Ja my vriend ek's 'n patriot)
Laat ‘n duisend stem weer een man raak (Ja my vriend ek's 'n patriot)

Kan jy hoor daar's 'n stem wat roep?
Dis jou boere hart wat net aanhou soek
Dis wie jy is en dis in jou bloed
Ja my vriend ek's 'n patriot

Is jy die een wat die vakkel dra?
As dit moeilik raak weer die vrae vra
As jy vir niks staan sal jy vir alles val
Ja my vriend ek's 'n patriot

Kan jy hoor daar's 'n stem wat roep?
Dis jou boere hart wat net aanhou soek
Dis wie jy is en dis in jou bloed
Ja my vriend ek's 'n patriot

Is jy die een wat die vakkel dra?
As dit moeilik raak weer die vrae vra
As jy vir niks staan sal jy vir alles val
Ja my vriend ek's 'n patriot

WRITERS

CHRISTOPH (APPEL) KOTZE, JOHAN VORSTER

PUBLISHERS

Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Patriot

2019

01

Nonna

Appel

02

So Bly Jy Glo My Vrind

Appel

03

Patriot

Appel

04

Tequila En Gin

Appel

05

F250

Appel

06

Brandewyn En Coca Cola

Appel

07

Somerson

Appel

08

Jou Land

Appel

09

Bloed Wat Roep

Appel

10

Kalahari

Appel

11

Die Gelofte

Adam Tas, Appel, Chris Chameleon, Ghapi, Juan Boucher

12

Boeredans

Appel

13

1, 2, 3 (Dis 'n Lekker Dop Die)

Appel, Robbie Wessels

From This Artist