LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Almal Maak Voute

•

2011

Die Reënboog Verf So Mooi (.)

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ontstuimige see my hart is
'n Brander ek wens jy kan in
My liefde swem 'n veldbrand
Vol blomme so rein en alleen
Die sterre staan almal saam
Skitter verby die skaam
Die wind waai my haar deurmekaar
Die weerlig onthou ek kry swaar

Neem my na die einde van die wêreld
Ek wil weet wat ek moet doen
Om jou te sien
Jou te hoor

Die reën reinig al my wonde
Die son skyn deur al my sonde
'n Boom hou sy asem op vir
My om 'n keuse te maak
Die wolke waardeur my besluit
Die sneeu stem glad nie saam nie
Die reënboog verf so mooi
Die reënboog verf so mooi

Neem my na die einde van die wêreld
Ek wil weet wat ek moet doen
Om jou te sien
Jou te hoor

Neem my na die einde van die wêreld
Ek wil weet wat ek moet doen
Om jou te sien
Jou te hoor

Die reënboog verf so mooi
Die reënboog verf so mooi

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Almal Maak Voute

2011

01

Orkes Moles (Orkes Moles)

Bouwer Bosch

02

Jy En Ek Is Ons

Bouwer Bosch

03

Dansvloer Rumoer

Bouwer Bosch

04

Vertel My

Bouwer Bosch

05

Die Reënboog Verf So Mooi (.)

Bouwer Bosch

06

Net Jy

Bouwer Bosch

07

Hemelruim

Bouwer Bosch

08

Sit En Wag

Bouwer Bosch

09

Ware Liefde Dans

Bouwer Bosch

10

(K)anker (Kanker)

Bouwer Bosch

11

Verkeerde Note

Bouwer Bosch

12

Bonus Snit - My Eks (Kuus)

Bouwer Bosch

From This Artist