Ek wens jy kan sien wat ek probeer doen
Die plan is nie om jou kwaad te maak nie
Dit is net musiek, dit is net woorde
Die lewe is meer as net akoorde
Hoe kan ek my siel verkoop (Die son en die maan sal eers skei)
As hy nie eers aan my behoort nie (Voor ek teen my liefde stry)
Ek doen wat my hart begeer, ek probeer (Sing eerder saam as wat jy)
Elke dag 'n beter mens wees (Kla by my oor swaarkry)
Note val op, oop harte galop
My siel rus rustig in die melodie
Liefde en leed, haat is jou kreet
Die plan is nie om jou kwaad te maak nie
Hoe kan ek my siel verkoop (Die son en die maan sal eers skei)
As hy nie eers aan my behoort nie (Voor ek teen my liefde stry)
Ek doen wat my hart begeer, ek probeer (Sing eerder saam as wat jy)
Elke dag 'n beter mens wees (Kla by my oor swaarkry)
Hoe kan ek my siel verkoop (Die son en die maan sal eers skei)
As hy nie eers aan my behoort nie (Voor ek teen my liefde stry)
Ek doen wat my hart begeer, ek probeer (Sing eerder saam as wat jy)
Elke dag 'n beter mens wees (Kla by my oor swaarkry)
Die lewe is 'n lied soms moet jy sing soms moet jy skree (Lewe is 'n lied vir my)
Al ken jy nie die woorde nie moet jy deelneem (Saam sing saam skree)
Die wysie en die ritme hoef nie een sin te maak nie (Neem net deel)
Solank jy net nie ophou dans nie
Hoe kan ek my siel verkoop (Die son en die maan sal eers skei)
As hy nie eers aan my behoort nie (Voor ek teen my liefde stry)
Ek doen wat my hart begeer ek probeer (Sing eerder saam as wat jy)