LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie

•

2015

Langpadmens

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek wens ek kon elke oomblik toedraai
En bêre vir môre
In lewende lyf, elke dag ons droome
Vir mekaar beskryf

Maar ek weet jou hart het nodig om af te koel
Maar dit keer nie die trane
Wat oor my wange spoel

Want jy's 'n langpadmens vir my
Ek loop 'n langpad vir 'n mens soos jy
Want jy's 'n langpadmens vir my
En hierdie water sal 'n brug moet kry

Want hierdie paaie mag nooit skei nie
En die spore nooit verdwyn nie
Want hierdie langpadmens kom net eenmaal
In 'n leeftyd verby

Ek wens ek kon die tyd weer terug draai
Maar dit beter gebruik
Want hierdie hart is nog te seer, nog te veel wat hy wil leer
Voor die groot afskeid

Maar ek weet jou hart het nodig om af te koel
Maar dit keer nie die trane
Wat oor my wange spoel

Want jy's 'n langpadmens vir my
Ek loop 'n langpad vir 'n mens soos jy
Want jy's 'n langpadmens vir my
En hierdie water sal 'n brug moet kry

Want hierdie paaie mag nooit skei nie
En die spore nooit verdwyn nie
Want jy's 'n langpadmens vir my
En hierdie water sal 'n brug moet kry

Want jy's 'n langpadmens vir my
Ek loop 'n langpad vir 'n mens soos jy

Want jy's 'n langpadmens vir my
Ek loop 'n langpad vir 'n mens soos jy
Want jy's 'n langpadmens vir my
En hierdie water sal 'n brug moet kry

Want hierdie paaie mag nooit skei nie
En die spore nooit verdwyn nie
Want hierdie langpadmens kom net eenmaal
In 'n leeftyd verby

As jy weer terug kom, belowe my dat jy
Vir net so 'n rukkie
Langer sal bly

WRITERS

ROUXAN CLOETE

PUBLISHERS

Lyrics © Universal Music Publishing Group

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie

2015

01

Stop, Wag, Bly Nog 'n Bietjie (Stop, Wag, Bly Nog n Bietjie)

Brendan Peyper

02

Die Perfekte Een Vir My

Brendan Peyper

03

Hierdie Skoen Gaan Pas

Brendan Peyper, Ray Dylan

04

Tafelberg vir Twee

Brendan Peyper

05

Beautiful in Bloemfontein

Brendan Peyper

06

10 uit 10

Brendan Peyper

07

Jong Liefde Sal Ons Jonk Hou

Brendan Peyper

08

Langpadmens

Brendan Peyper

09

Gebreektehartsvallei

Brendan Peyper

10

'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie

Brendan Peyper

11

19 You + Me

Brendan Peyper

12

Soen My

Brendan Peyper

13

Dan Val Ek Oor My Tong (Dan Val Ek Oor My Tong)

Brendan Peyper

14

Nothin' Like You

Brendan Peyper

15

Ek Sal By Jou Staan

Brendan Peyper

16

Stop, Wag, Bly Nog 'n Bietjie

Brendan Peyper

17

Budapest

Brendan Peyper

18

Die Perfekte Een Vir My

Brendan Peyper

19

Jy Soen My Nie Meer Nie

Brendan Peyper

20

I won't give up

Brendan Peyper

21

Love Yourself

Brendan Peyper

22

'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie

Brendan Peyper

From This Artist