LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie

•

2015

Hierdie Skoen Gaan Pas

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Dis soos 'n suikersoet soen in die môre, droom verlore
'n Wonder bo wonder, werk soos die hitte van die somer
Warmer as warm
Ek smelt in jou hande

Die nommer een wat ek sien
Jy weet jy's meer as 'n tien
Ek weet ek sal jou nooit kan verdien
Dis net kwessie van tyd
Dan gaan ek jou date

(Oh ho oh ho) Want 'n girl soos jy
(Oh ho oh ho ) Is te goed vir my
Baby ek wil jou nou vir die hele wêreld wys
Jou naam hier op my hart soos 'n tatoe skryf

(Oh ho oh ho) Want 'n girl soos jy
(Oh ho oh ho) Is soos goud vir my
Baby jy is myne voor die klok gaan slaan
Hierdie skoen gaan pas
Trek hom aan
Mmm trek hom aan

Jy maak golwe op die water en jy trek my nader
Hoor jy my hartklop
Tik hier soos 'n tydbom draai my om jou pienkie
Om en om op die dansvloer

Ek dink dis tyd dat ons soen
Ek het nou alles gedoen
Ja girl jy weet dis vir ons bedoel
Dis net 'n kwessie van tyd
Dan gaan ons twee date

(Oh ho oh ho) Want 'n girl soos jy
(Oh ho oh ho ) Is te goed vir my
Baby ek wil jou nou vir die hele wêreld wys
Jou naam hier op my hart soos 'n tatoe skryf (Tatoe skryf)

(Oh ho oh ho) Want 'n girl soos jy
(Oh ho oh ho) Is soos goud vir my
Baby jy is myne voor die klok gaan slaan
Hierdie skoen gaan pas
Trek hom aan

Ooh hoo want 'n girl soos jy
Is goud vir my (Goud vir my)
Jy weet ek kan nie sonder jou
Ek kan nie sonder jou nie

(Oh ho oh ho) Want 'n girl soos jy
(Oh ho oh ho ) Is te goed vir my
Baby ek wil jou nou vir die hele wêreld wys
Jou naam hier op my hart soos 'n tatoe skryf (Tatoe skryf)

(Oh ho oh ho) Want 'n girl soos jy
(Oh ho oh ho) Is soos goud vir my
Baby jy is myne voor die klok gaan slaan
Hierdie skoen gaan pas
Trek hom aan

Mmm mmm, trek hom aan
Hierdie skoen gaan pas
Trek hom aan

WRITERS

ADOLF VORSTER, DAN SMYERS, DAN E. ORTON, NIEL JOHANNES SCHOOMBIE, SHAY MOONEY

PUBLISHERS

Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie

2015

01

Stop, Wag, Bly Nog 'n Bietjie (Stop, Wag, Bly Nog n Bietjie)

Brendan Peyper

02

Die Perfekte Een Vir My

Brendan Peyper

03

Hierdie Skoen Gaan Pas

Brendan Peyper, Ray Dylan

04

Tafelberg vir Twee

Brendan Peyper

05

Beautiful in Bloemfontein

Brendan Peyper

06

10 uit 10

Brendan Peyper

07

Jong Liefde Sal Ons Jonk Hou

Brendan Peyper

08

Langpadmens

Brendan Peyper

09

Gebreektehartsvallei

Brendan Peyper

10

'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie

Brendan Peyper

11

19 You + Me

Brendan Peyper

12

Soen My

Brendan Peyper

13

Dan Val Ek Oor My Tong (Dan Val Ek Oor My Tong)

Brendan Peyper

14

Nothin' Like You

Brendan Peyper

15

Ek Sal By Jou Staan

Brendan Peyper

16

Stop, Wag, Bly Nog 'n Bietjie

Brendan Peyper

17

Budapest

Brendan Peyper

18

Die Perfekte Een Vir My

Brendan Peyper

19

Jy Soen My Nie Meer Nie

Brendan Peyper

20

I won't give up

Brendan Peyper

21

Love Yourself

Brendan Peyper

22

'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie

Brendan Peyper

From This Artist