LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Vir 'n 100 000 Jare

•

2009

As

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
As, jy net aan my hart kon raak
As, jy my trane droog kon maak

Ja, ek sit en kyk na bo
Na sterre wat verskiet
Kan wense waar raak as jy glo?

Nee ek het nog nooit geglo
Tot daardie dag wat jy aan my verskyn het toe soek ek hulp van bo

As, jy net aan my hart kon raak
As, jy my trane droog kon maak
As, al my wense waar kon word
Dan's ek vry dis jy wat in my lewe kort

Ja, al kan ek dit nie sê
Jy's als wat ek wil hê
Ek weet dat my kans sal kom

Nee, wie kan die liefde meet?
En myne is geskrywe teen die hemel dat die wêreld weet

As, jy net aan my hart kon raak
As, jy my trane droog kon maak
As, al my wense waar kon word
Dan's ek vry dis jy wat in my lewe kort

Die antwoord is hier voor my oë
Al wat ek moet doen is glo

As, jy net aan my hart kon raak
As, jy my trane droog kon maak
As, al my wense waar kon word
Dan's ek vry dis jy wat in my lewe kort

WRITERS

NICHOLE NORDEMAN

PUBLISHERS

Lyrics © Universal Music Publishing Group, Capitol CMG Publishing, Kobalt Music Publishing Ltd., Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Vir 'n 100 000 Jare

2009

01

Grotman

David Fourie

02

Jy Soen Soos n Engel

David Fourie

03

Vir 'n 100 000 Jare

David Fourie

04

Ek Is Lucky

David Fourie

05

Verbeel Jou Vir 'n Oomblik

David Fourie

06

Everlasting Love

David Fourie

07

Ek en Jy Alleen

David Fourie

08

As

David Fourie

09

El Wil Jou Nou Leer Ken

David Fourie

10

As Ek Raak aan Jou Lyf

David Fourie

11

Ek Mis Jou Nogsteeds

David Fourie

12

Kom en Kry My

David Fourie

13

My Laaste Kans

David Fourie

14

Kan Ek Jou Wys

David Fourie

15

Wat Het Jt Verwag

David Fourie

16

Kaboemielies; Kom Hier Na My Toe; Hou My Vas, Stywer Vas

David Fourie

From This Artist