LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Vir 'n 100 000 Jare

•

2009

Vir 'n 100 000 Jare

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Vir 100 000 jare wil ek steeds net joune wees
Vir 100 000 jare sal ons liefde ons laat leef
Vir 100 000 jare klop my hart nog steeds vir jou
Vir 100 000 jare sal ek elke dag onthou

Kom bly by my
Bly altyd hier naby my
Styf teen my
Hou altyd styf vas aan my

Ek gee jou alles
Als wat jou hart begeer
En ek sal hier wees
Deur trane se lag en seer

En as jare al verby is
Sal ek jou net meer bemin
Want 'n leeftyd saam met jou is
Vir my net die begin

Vir 100 000 jare wil ek steeds net joune wees
Vir 100 000 jare sal ons liefde ons laat leef
Vir 100 000 jare klop my hart nog steeds vir jou
Vir 100 000 jare sal ek elke dag onthou

Ek droom van jou
Ek droom dag en nag van jou
Ek dink aan jou
Ek dink ek's verslaaf aan jou

Gesels met my
Gesels deur die nag met my
Vertel vir my
By jou is daar plek vir my

En as jare al verby is
Sal ek jou net meer bemin
Want 'n leeftyd saam met jou is
Vir my net die begin

Vir 100 000 jare wil ek steeds net joune wees
Vir 100 000 jare sal ons liefde ons laat leef
Vir 100 000 jare klop my hart nog steeds vir jou
Vir 100 000 jare sal ek elke dag onthou

Vir 100 000 jare wil ek steeds net joune wees
Vir 100 000 jare sal ons liefde ons laat leef

Vir 100 000 jare wil ek steeds net joune wees
Vir 100 000 jare sal ons liefde ons laat leef
Vir 100 000 jare klop my hart nog steeds vir jou
Vir 100 000 jare sal ek elke dag onthou
Vir 100 000 jare

WRITERS

DIETER BOHLEN, DON KELLY, OLIVER LUKAS, NIEL SCHOOMBIE

PUBLISHERS

Lyrics © Universal Music Publishing Group

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Vir 'n 100 000 Jare

2009

01

Grotman

David Fourie

02

Jy Soen Soos n Engel

David Fourie

03

Vir 'n 100 000 Jare

David Fourie

04

Ek Is Lucky

David Fourie

05

Verbeel Jou Vir 'n Oomblik

David Fourie

06

Everlasting Love

David Fourie

07

Ek en Jy Alleen

David Fourie

08

As

David Fourie

09

El Wil Jou Nou Leer Ken

David Fourie

10

As Ek Raak aan Jou Lyf

David Fourie

11

Ek Mis Jou Nogsteeds

David Fourie

12

Kom en Kry My

David Fourie

13

My Laaste Kans

David Fourie

14

Kan Ek Jou Wys

David Fourie

15

Wat Het Jt Verwag

David Fourie

16

Kaboemielies; Kom Hier Na My Toe; Hou My Vas, Stywer Vas

David Fourie

From This Artist