LyricFind Logo
LyricFind Logo
Sign In
Lyric cover art

Storie Van My Hart

2005

Slaap Jy Rustig Vanaand

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek wens ek kon vir jou sê hoe ek voel
Ek wens daar was woorde om te wys dat ek dit bedoel
Hoe kon ek so gou van jou vergeet?
Terwyl ek nog so baie, so baie het om te gee

Slaap jy rustig vanaand?
Dink jy darem nog aan my as jy na sy huis toe gaan?
Slaap jy rustig vanaand?
Is daar nog fotos teen jou muur?
O ek wens, jy was nou hier

Die koeverte in die laaikas, die klere in jou kas
Waar is jy?
Verlang jy darem nog na my?

Gevoel van ververlange
En ek stort vergeefs my trane want jy is vry
Dis net gedagtes wat oor bly

Slaap jy rustig vanaand?
Dink jy darem nog aan my as jy na sy huis toe gaan? (Na sy huis toe gaan)
Slaap jy rustig vanaand?
Is daar nog fotos teen jou muur?
O ek wens, jy was nou hier

Maar die tyd stap stadig aan
En die lewe sal nie gaan staan
Daar sal 'n dag kom dat ons
'n Nuwe tyd het om te frons

Dis hoekom ek net vir ou laas hierdie lietjie vir jou wil sing
Want jy bly nog altyd, my bruinoog meisiekind

Slaap jy rustig vanaand?
Dink jy darem nog aan my as jy na sy huis toe gaan? (Na sy huis toe gaan)
Slaap jy rustig vanaand?
Is daar nog fotos teen jou muur?
Oe ek wens, jy was nou hier
Oe ek wens, jy was nou hier
Oe ek wens
Jy was nou hier

PUBLISHERS

Lyrics © TuneCore Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

From This Artist