LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Brother

•

2021

Al Het Ek Niks

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
My veters flenters en my sole geskeur
Maar ek sal aanhou stap tot by jou en tot by jou deur
Ek lyk na min, voel ek na soveel meer
Al het ek niks nie, kan jy dit kry
Al het ek niks nie, kan jy dit kry

My hemp gekreukel, maar tenminste skoon gewas
Eks op die plaas en jy in n ander klas
Ek weet dalk min, maar ek weet dat ons twee pas
Al het ek niks nie, kan jy dit kry
Al het ek niks nie, kan jy dit kry

Was daar ooit te min gewees, te min om van te leef
Was daar ooit te min gewees
Was daar ooit te min gewees, te min om van te leef
Was daar ooit te min gewees

Dalk moet ek hoop, dalk moet ek smeek
Dalk moet ek bid, want dit brong dan die reën
En eks soos droeë grond voor die Here hom seën
Al het ek niks nie, kan jy dit kry
Al het ek niks nie, kan jy dit kry

Was daar ooit te min gewees, te min om van te leef
Was daar ooit te min gewees
Was daar ooit te min gewees, te min om van te leef
Was daar ooit te min gewees

Ek raak bekommerd oor hoe jy maak
Oor iemand anders, wat jou weg wil vat
want hy sal jou als gee behalwe sy hart

Al het ek niks nie, kan jy dit kry
Al het ek niks nie, kan jy dit kry

Al het ek niks nie, kan jy dit kry
Al het ek niks nie, kan jy dit kry

WRITERS

Jacobus Christiaan Swanepoel

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Brother

2021

01

Al Het Ek Niks

Jacob Swann

02

New Day

Jacob Swann

03

Two Blue Eyes

Jacob Swann

04

Lief

Jacob Swann

05

Brother

Jacob Swann

06

Wat Is 'n Huis

Jacob Swann