Al my vrese is vergete, met jou hier aan my sy
Ek is seker, als is beter, as jy vertoef by my
Miskien praat ek te vinnig dis n moontlkheid
Maar ek bemin jou inniglik, ek wens ek kon jou wys
Nogsteeds hier voor jou deur
So deurmekaar na alles wat gebeur het
Al at ek vra is dat jy nooit vergeet
Hoe dit was toe ons nog ons kon wees