LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Marietjie Se Hoender

•

2008

Ballade In D'Mineur

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Hier's ek weer, hier's ek weer
Met my lewe voor jou deur
Aanvaar my asseblief
Want ek wil jou lief hê

Hier's ek weer, hier's ek weer
Met my lewe voor jou deur
Aanvaar my nou
Ek mis vir jou
Ek mis vir jou

Al slaan my hart
My drie keer omgedop
Dan staan ek op
Probeer ek weer

Want hier's ek weer, hier's ek weer
Met my kitaar voor jou deur
Aanvaar my asseblief
Want vanaand speel ek in D'Mineur

Want ek onthou jou soos gister
En op jou naam sweer ek liefde
Ek wens vanaand dat jy my kon hoor
Ek het my hart op jou verloor

Onthou jy hier vir my?
Sal jy eendag iewers vir my ook kan lief kry?
Want ek sweer ek sing 'n liedjie elke aand
Maar vanaand val my sirenade net op jou

WRITERS

JAKKIE LOUW

PUBLISHERS

Lyrics © Downtown Music Publishing

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Marietjie Se Hoender

2008

01

Marietjie Se Liedjie

Jakkie Louw

02

Die Hoender Song

Jakkie Louw

03

Ballade In D'Mineur

Jakkie Louw

04

Kom Ons Wees Net Vriende

Jakkie Louw

05

Afrikaans Is Op die Paal

Jakkie Louw

06

Waar Is Jy

Jakkie Louw

07

Meeste Gees

Jakkie Louw

08

Klein Saterdag

Jakkie Louw

09

Makietie

Jakkie Louw

10

Voshaarnooi

Jakkie Louw, Kevin Leo

11

Hy Bel Jou Net as Hy Dronk Is

Jakkie Louw

12

Om Te Vergewe

Jakkie Louw

13

Die Son Skyn Deur My

Jakkie Louw

14

As Jy Vra

Jakkie Louw

15

Won't You Be There

Jakkie Louw

16

Kaapse Goema Medley

Jakkie Louw

17

Jakkie Louw HitMix

Jakkie Louw

18

Marietjie Se Liedjie

Jakkie Louw

From This Artist