LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Marietjie Se Hoender

•

2008

Hy Bel Jou Net as Hy Dronk Is

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Hy bel jou net as hy dronk is
Hy sê hy is lief vir jou
Hy sê hy is mal oor jou
Brandewyn en Coke

Hy bel jou net as hy dronk is
Hy sê hy dink aan jou
Hy sê hy's mal oor jou
Maar net as hy dronk is

Ek sien haar staan alleen in die reën
Op Hatfield Square, dit was so kwart voor een
Haar oë was nat gehuil
Verkeerde besluite geneem
En kyk, hier bel hy weer en weer

Hy bel jou net as hy dronk is
Hy sê hy is lief vir jou
Hy sê hy is mal oor jou
Brandewyn en Coke

Hy bel jou net as hy dronk is
Hy sê hy dink aan jou
Hy sê hy's mal oor jou
Maar net as hy dronk is

Ek vra vir haar, baby, is jy okay
Sy antwoord so asof sy verby my kyk
Sy sê sy's jammer
Verkeerde besluite geneem
Ek sê, dis okay, kom staan hier by my

Ek vra vir haar, wat was toe fout?
Sy antwoord
Te min ware liefde
Te veel harde hout
Ek wens sy kon sien
Hoe beautiful sy is vir my
Dan sal haar selfoon
Ophou lui

Wat sal sy doen as hy haar vra
Om haar hart weer vir hom sag te maak
Sal sy op
En sê ja
As ek sê

Hy bel jou net as hy dronk is
En hy sê hy is lief vir jou
Hy sê hy's mal oor jou
Brandewyn en jokes

Hy bel jou net as hy dronk is
Hy sê hy dink aan jou
Hy sê hy mis vir jou
Maar net as hy dronk is

Hy bel jou net as hy dronk is
Hy sê hy is lief vir jou
Hy sê hy is mal oor jou
Brandewyn en Coke

Hy bel jou net as hy dronk is
Hy sê hy dink aan jou
Hy sê hy is mal oor jou
Maar net as hy dronk is

Hy sweer hy's verlief op jou
Maar net as hy dronk is

WRITERS

JAKKIE LOUW

PUBLISHERS

Lyrics © Downtown Music Publishing

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Marietjie Se Hoender

2008

01

Marietjie Se Liedjie

Jakkie Louw

02

Die Hoender Song

Jakkie Louw

03

Ballade In D'Mineur

Jakkie Louw

04

Kom Ons Wees Net Vriende

Jakkie Louw

05

Afrikaans Is Op die Paal

Jakkie Louw

06

Waar Is Jy

Jakkie Louw

07

Meeste Gees

Jakkie Louw

08

Klein Saterdag

Jakkie Louw

09

Makietie

Jakkie Louw

10

Voshaarnooi

Jakkie Louw, Kevin Leo

11

Hy Bel Jou Net as Hy Dronk Is

Jakkie Louw

12

Om Te Vergewe

Jakkie Louw

13

Die Son Skyn Deur My

Jakkie Louw

14

As Jy Vra

Jakkie Louw

15

Won't You Be There

Jakkie Louw

16

Kaapse Goema Medley

Jakkie Louw

17

Jakkie Louw HitMix

Jakkie Louw

18

Marietjie Se Liedjie

Jakkie Louw

From This Artist