LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Nommer Een

•

2013

Brannas en Coke

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
O brannas en Coke is die beste vir gees
Vir ‘n braai, 'n game of ‘n kunstefees
En jy Meneer, jy sal ook weet
Die party begin as die eerste glas breek

Brannas en Coke drink ek al vir jare
Ek het baie stories en kort verhale
Een of twee keer my kop verloor
Maar kom ons sing dan maar die eerste koor

Brannas en Coke vertel nog ‘n joke
Ek wil nou party, ek wil nou party hou
Brannas en Coke vertel nog ‘n joke
Ek wil nou party, ek wil nou party hou

Soos nektar op die tong is jy vir my
Die lekkerste drankie in die kontrei
Daar’s ‘n gat in my glas, hy’s die heeltyd klaar
Bestel sommer twee dis happy hour by die bar

Die mense raak kwaad al raak dit laat
As jy my laat raas en ‘n bietjie te veel raak
‘n Bietjie wat ja dis ok
Maar nou’s dit tyd vir jou en my

Brannas en Coke vertel nog ‘n joke
Ek wil nou party, ek wil nou party hou
Brannas en Coke vertel nog ‘n joke
Ek wil nou party, ek wil nou party hou

‘n Dubbel met ys is al wat ek vra
Dan vertel ek jou stories van my jonger dae
Gee my ‘n Klippes, Olof Berg of Wellington nou
My boetie is mos Ricky Louw

Op die eerste een sê ek vir jou
Met my hand op my hart ek bly getrou
So hys julle almal julle glase nou
En asseblief luister vir my gou

Ek sê uit die blou van onse hemel
Ons gaan brannewyn drink vanaand
En ek sê vir jou
Cheers ou maat

Brannas en Coke vertel nog ‘n joke
Ek wil nou party, ek wil nou party hou
Brannas en Coke vertel nog ‘n joke
Ek wil nou party, ek wil nou party hou

Ek's lief vir jou my beste maat
Van Handringa tot in Duncan straat
Jy maak my lag jy maak my huil
Jou grappe is partykeer ‘n bietjie vuil

Maar goeie aande sal ek nooit vergeet
Van Pretoria strate nog lief nog leed
Ek hou jou teen my hart so trots
Tot waar die kranse antwoord gee, jy’s my rots

Brannas en Coke vertel nog ‘n joke
Ek wil nou party, ek wil nou party hou
Brannas en Coke vertel nog ‘n joke
Ek wil nou party, ek wil nou party hou
Ek en my brannas en Coke

PUBLISHERS

Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Nommer Een

2013

01

Nommer Een

Jakkie Louw

02

Krokodil

Jakkie Louw

03

Beelde Van Jou

Jakkie Louw

04

Brannas en Coke

Jakkie Louw

05

Water Op 'n Eend Se Rug

Jakkie Louw

06

Shutup en Dans

Jakkie Louw

07

Rum en Raspberry

Jakkie Louw

08

Die WP Song

Jakkie Louw

09

Ek Like Dit

Jakkie Louw

10

Maandag in September

Jakkie Louw

11

Tweede Asem

Jakkie Louw

12

Lullaby Vir Linke

Jakkie Louw

13

Marulaboom

Jakkie Louw

14

Een Miljoen Woorde (Akoesties)

Jakkie Louw

From This Artist