LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Nommer Een

•

2013

Lullaby Vir Linke

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
La la la la lullaby
La la la la lullaby
La la la la lullaby
La la la la lullaby

Mag die wêreld jou verras
Mag die liefde jou omring
Mag die engele jou oppas
En elke aand vir jou kom sing

La la la la lullaby
La la la la lullaby
La la la la lullaby
La la la la lullaby

As jy ooit alleen sou voel
Sal ek daar wees as jy gaan slaap
Hierdie is ‘n lullaby net vir jou
En Linke dis genoeg vir nou

La la la la lullaby
La la la la lullaby

Die wêreld was leeg sonder jou
Ek kon nie wag om jou te sien nie
Jou oë so sag, en so blou
Ek weet nie hoe het ek jou verdien nie

As jy jou oë toe maak vanaand
Sal ek daar wees as jy gaan slaap
Hierdie is ‘n lullaby net vir jou
En liefling dis genoeg vir nou

La la la la lullaby
La la la la lullaby

Mag jy dans in die Karoo
Daar op Mooiplaas waar Oupa en Ouma woon
En mag jy droom in metafore
En mag jy sweef tussen engele kore

La la la la lullaby
La la la la lullaby
La la la la lullaby
La la la la lullaby

WRITERS

JAKKIE LOUW

PUBLISHERS

Lyrics © Downtown Music Publishing

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Nommer Een

2013

01

Nommer Een

Jakkie Louw

02

Krokodil

Jakkie Louw

03

Beelde Van Jou

Jakkie Louw

04

Brannas en Coke

Jakkie Louw

05

Water Op 'n Eend Se Rug

Jakkie Louw

06

Shutup en Dans

Jakkie Louw

07

Rum en Raspberry

Jakkie Louw

08

Die WP Song

Jakkie Louw

09

Ek Like Dit

Jakkie Louw

10

Maandag in September

Jakkie Louw

11

Tweede Asem

Jakkie Louw

12

Lullaby Vir Linke

Jakkie Louw

13

Marulaboom

Jakkie Louw

14

Een Miljoen Woorde (Akoesties)

Jakkie Louw

From This Artist