LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Grootste Treffers

•

2007

Die Koeël Is Deur die Kerk (Die Koeel Is Deur die Kerk)

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Die lewe is so kort
Om te wag dat 'n wonder soos jy gebeur, maar jy't my voluit getref
Die winde uit my seile en my laat besef

Ek kan nooit weer verminder as jy vra
Vat my hand jy weet ek sal jou dra

Die koeël is deur die kerk tussen jou en my
Die skrif is aan die muur geverf
Deel nou my lewe vir altyd aan my sy

Die koeël is deur die kerk tussen jou en my
Ek's bly dat alles vir ons werk
Ek het lank gesoek, gewag en jou gekry

Jy weet dit is te laat
Vir my om nog te wonder wat ek wil hê
My keuse is gemaak
Oor waarom ek die heel dag aan jou wil raak

Waar sal ek weer iemand soos jy kry?
Gee my jou hand kom kry jou liefde net by my

Die koeël is deur die kerk tussen jou en my
Die skrif is aan die muur geverf
Deel nou my lewe vir altyd aan my sy

Die koeël is deur die kerk tussen jou en my
Ek's bly dat alles vir ons werk
Ek het lank gesoek, gewag en jou gekry

Die koeël is deur die kerk tussen jou en my
Die skrif is aan die muur geverf
Deel nou my lewe vir altyd aan my sy

Die koeël is deur die kerk tussen jou en my
Ek's bly dat alles vir ons werk
Ek het lank gesoek, gewag en jou gekry
Ek het lank gesoek, gewag en jou gekry

WRITERS

Jean-Pierre Valance, Michael Buschjan, Niel Schoombee, Thomas Rosenfeld

PUBLISHERS

Lyrics © BMG Rights Management

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Grootste Treffers

2007

01

Oom, Wie's Jou Oom?

Pieter Koen

02

Tattoo

Pieter Koen

03

Haak 'n Bietjie Uit

Pieter Koen

04

3 Susters Van Drie Susters

Pieter Koen

05

Skud Jou Biscuit

Pieter Koen

06

Druk Jou Toet Toet Toeter

Pieter Koen

07

Voel Jy Stout

Pieter Koen

08

Tonge Los

Pieter Koen

09

Ek's Nie Mooi Nie

Pieter Koen

10

Superman Dra Groen en Goud

Pieter Koen

11

Ek's Op Jou Spoor

Pieter Koen

12

Alles Klaar

Pieter Koen

13

Komaan - As die Kerkklok Ses Keer Slaan

Pieter Koen

14

Die Koeël Is Deur die Kerk (Die Koeel Is Deur die Kerk)

Pieter Koen

15

Skaterlaggies

Pieter Koen

16

Ek Kan Nie Kla Nie

Pieter Koen

17

Eerste Liefde

Pieter Koen

18

Ek Sal Daai Aand Mos Nooit Kan Vergeet Nie

Pieter Koen

19

Een Duisend Maal

Pieter Koen

20

Wat Het Ek Gedoen (e-ho-e-ho)

Pieter Koen

21

Hoekom Nie

Pieter Koen

22

We Are the Reason

Pieter Koen

From This Artist