LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Grootste Treffers

•

2007

Haak 'n Bietjie Uit

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
(Hier's niemand)
(Hier's niemand)

Sal jy kan stil sit as almal begin te dans?
Sal jy jou oë toe hou as almal rond om jou lekker lyk?
Dis sulke tyd
Hier's niemand wat jou ken nie, haak 'n bietjie uit

Gaan jy jou biscuit skyt of op jou stoel bly sit?
Gaan jy jou das afhaal, 'n wil'le perd op sal lekker lyk
Dis sulke tyd
Hier's niemand wat jou ken nie, haak 'n bietjie uit

Dis party tyd, na-na-na-na-na
Sulke tyd, na-na-na-na-na
Party tyd, na-na-na-na-na
Sulke tyd, na-na-na o-wê-o
O-wê-o, haak 'n bietjie uit
Haak 'n bietjie uit

Dis party tyd, na-na-na-na-na
Sulke tyd, na-na-na-na-na
Party tyd, na-na-na-na-na
Sulke tyd, na-na-na o-wê-o
O-wê-o, haak 'n bietjie uit
Haak 'n bietjie uit

Kyk hoe die antie move, sy's lekker in die groove
Kyk hoe die oomie swaai, jy sien net hare waai, lekker kry
Dis sulke tyd
Hier's niemand wat jou ken nie, haak 'n bietjie uit

Dis party tyd, na-na-na-na-na
Sulke tyd, na-na-na-na-na
Party tyd, na-na-na-na-na
Sulke tyd, na-na-na o-wê-o
O-wê-o, haak 'n bietjie uit
Haak 'n bietjie uit

Dis party tyd, na-na-na-na-na
Sulke tyd, na-na-na-na-na
Party tyd, na-na-na-na-na
Sulke tyd, na-na-na o-wê-o
O-wê-o, haak 'n bietjie uit
Haak 'n bietjie uit

Dis party tyd, na-na-na-na-na
Sulke tyd, na-na-na-na-na
Party tyd, na-na-na-na-na
Sulke tyd, na-na-na o-wê-o
O-wê-o, haak 'n bietjie uit
Haak 'n bietjie uit

Dis party tyd, na-na-na-na-na
Sulke tyd, na-na-na-na-na
Party tyd, na-na-na-na-na
Sulke tyd, na-na-na o-wê-o
O-wê-o, haak 'n bietjie uit (Hier's niemand, hier's niemand
Haak 'n bietjie uit (Haak 'n bietjie, haak 'n bietjie)
Haak 'n bietjie uit

WRITERS

JOHAN OBERHOLZER, MARC BRENDON, DON KELLY, PIETER KOEN

PUBLISHERS

Lyrics © Universal Music Publishing Group

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Grootste Treffers

2007

01

Oom, Wie's Jou Oom?

Pieter Koen

02

Tattoo

Pieter Koen

03

Haak 'n Bietjie Uit

Pieter Koen

04

3 Susters Van Drie Susters

Pieter Koen

05

Skud Jou Biscuit

Pieter Koen

06

Druk Jou Toet Toet Toeter

Pieter Koen

07

Voel Jy Stout

Pieter Koen

08

Tonge Los

Pieter Koen

09

Ek's Nie Mooi Nie

Pieter Koen

10

Superman Dra Groen en Goud

Pieter Koen

11

Ek's Op Jou Spoor

Pieter Koen

12

Alles Klaar

Pieter Koen

13

Komaan - As die Kerkklok Ses Keer Slaan

Pieter Koen

14

Die Koeël Is Deur die Kerk (Die Koeel Is Deur die Kerk)

Pieter Koen

15

Skaterlaggies

Pieter Koen

16

Ek Kan Nie Kla Nie

Pieter Koen

17

Eerste Liefde

Pieter Koen

18

Ek Sal Daai Aand Mos Nooit Kan Vergeet Nie

Pieter Koen

19

Een Duisend Maal

Pieter Koen

20

Wat Het Ek Gedoen (e-ho-e-ho)

Pieter Koen

21

Hoekom Nie

Pieter Koen

22

We Are the Reason

Pieter Koen

From This Artist