LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Anders

•

2014

Daar Was 'n Tyd

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Toe ek nog by jou was
En jy was by my
Was die lewe 'n soet lied
Het die smart my vermy

Jou hand was my anker
Jou hart was my kluis
Maar my diepste geheime
Hout gerus en tyd

Maar daar was 'n tyd
Al is dit nou verby
Onthou ek so goed
Onthou ek jou en my

Ons vreugde was groot
Nee ek was baie yl
Maar als is nou afgekap
Soos met die swaai van die byl

Nou is niks waar eers iets was
Want als is verby
Die soete omhelse
Is vervang net verby

Diep lê die letsel
Oor die kruin van my siel
Die stomme slagoffers
Van die draai van die wiel

Maar daar was 'n tyd
Al is dit nou verby
Onthou ek so goed
Onthou ek jou en my

Ons vreugde was groot
Nee ek was baie yl
Maar als is nou afgekap
Soos met die swaai van die byl

WRITERS

WESSELS LOUW

PUBLISHERS

Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Anders

2014

01

Wie Weet (Jopie Adam)

Wynand Strydom

02

Stille Waters

Wynand Strydom

03

My Huisie

Wynand Strydom

04

Engel

Wynand Strydom

05

Onthou Jy Nog

Wynand Strydom

06

Beaufort-Wes

Wynand Strydom

07

As Jy My Kon Volg

Wynand Strydom

08

Vergeet Om Te Vergeet

Wynand Strydom

09

Kaggelvuur

Wynand Strydom

10

Daar Was 'n Tyd

Wynand Strydom

11

Kyk Hoe Glinster Die Maan

Wynand Strydom

12

Karla

Wynand Strydom

13

Splinterruit

Wynand Strydom

14

Skielik Is Jy Vry

Wynand Strydom

15

Hoe Sal Ek Verstaan

Wynand Strydom

16

Ons Is Anders

Wynand Strydom

From This Artist