LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Anders

•

2014

Vergeet Om Te Vergeet

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Die winter aand is om my
Voor die kaggelvuur se kole
En buite tjank die winde
Soos die wolwe in die berge

Teen die hokkie klap die venster
En herhinder my aan die klop van jou knekel aan my deur
Maar ek weet ook dat jy vêr is en dat ek my doodverlang na jou

Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou en weet dat jy altyd weet ek is lief vir jou
Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou, om my te onthou
Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou, om my te onthou

Later word ek wakker
Van die koekoeklok se deurtjie
Dis laatnag in die voorhuis
En die middernag kom nader

Teen die hokkie klap die venster
En herhinder my aan die klop van jou knekel aan my deur
Maar ek weet ook dat jy vêr is en dat ek my doodverlang na jou

Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou en weet dat jy altyd weet ek is lief vir jou
Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou, om my te onthou
Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou, om my te onthou (Break)

Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou en weet dat jy altyd weet ek is lief vir jou
Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou, om my te onthou
Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou, om my te onthou

Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou, om my te onthou

WRITERS

ANTON GOOSEN

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Anders

2014

01

Wie Weet (Jopie Adam)

Wynand Strydom

02

Stille Waters

Wynand Strydom

03

My Huisie

Wynand Strydom

04

Engel

Wynand Strydom

05

Onthou Jy Nog

Wynand Strydom

06

Beaufort-Wes

Wynand Strydom

07

As Jy My Kon Volg

Wynand Strydom

08

Vergeet Om Te Vergeet

Wynand Strydom

09

Kaggelvuur

Wynand Strydom

10

Daar Was 'n Tyd

Wynand Strydom

11

Kyk Hoe Glinster Die Maan

Wynand Strydom

12

Karla

Wynand Strydom

13

Splinterruit

Wynand Strydom

14

Skielik Is Jy Vry

Wynand Strydom

15

Hoe Sal Ek Verstaan

Wynand Strydom

16

Ons Is Anders

Wynand Strydom

From This Artist